Liggies geniet Poësie Kompetisie
Christian Izquierdo Ortega wat eerste plek los geslaan het met sy gedig, Stranded At Home.
Christian Izquierdo Ortega wat eerste plek los geslaan het met sy gedig, Stranded At Home.
INHOUD VERSKAF
25 Augustus 2020
Ligbron Akademie vir Tegnologie het tydens die grendeltydperk ‘n Engelse en Afrikaanse Poësie Kompetisie vir Graad 8-12 leerders geloots. Daar was verskeie temas en ‘n kriteria waaraan gedigte moes voldoen.
Ligbron Akademie vir Tegnologie het tydens die grendeltydperk ‘n Engelse en Afrikaanse Poësie Kompetisie vir Graad 8-12 leerders geloots. Daar was verskeie temas en ‘n kriteria waaraan gedigte moes voldoen. Die leerders het dit vreeslik geniet, en die volgende leerders het eerste plekke behaal tydens die kompetisie: Nhlanhla Mapheto in Graad 8 O, met “If I Were A Popcorn Seed”, Yvette Griffin in Graad 9 L, met “ Avonture Saam Ma”, Jasmine Macaskill in Graad 9 R, met “Where To Now, Mom?”, Zahra Gardee in Graad 10 R, met “A Step At A Time”, Madhiyyah Bhyat in Graad 10 R, met “Petty Fights”, Christian Izquierdo Ortega in Graad 12 E, met “Stranded At Home”, en Akhonakhe Magagula in Graad 11 N, met “Disloyal Eyes”. Akhonakhe het ook tweede plek verower met “Bottomless”, asook Huzefa Patel in Graad 10 R, met “Running On Empty”. Madhiyyah Bhyat in Graad 10 R, met “I Need You”, het derde plek verower. “Baie geluk aan elke Liggie met julle uitstekende skryf styl.
Stranded At Home
Sunlight overcome by the shine of my darkest fears. No time for hope, no time for tears, yet abundant in time. The promise of return shot down and crashes. Stranded — at home. Family fulfilling, yet hollow; alone. The promise of return burns to ashes. But like the phoenix rises from white, dying embers comes the hope-fuelled desire to admire the garden drizzled with peach blossom's spring of September! My soul sparkling in joy and sticky with pollen flutters across the Highveld with honey glazed wings blissfully glistening in sunlight once fallen. - Christian Izquierdo Ortega