top of page

Liggie krieket spelers verteenwoordig Mpumalanga

SH HATTINGH

2 March 2021

“Baie sterkte vir julle twee, en hou die Liggie naam hoog.”

Vayda Coetzer en Jacolien du Preez van Ligbron Akademie vir Tegnologie is gekies om die Mpumalanga Krieket Unie by ‘n provinsiale vroue toernooi, vanaf 1-9 Maart 2021, te verteenwoordig. “Baie sterkte vir julle twee, en hou die Liggie naam hoog.”

bottom of page