top of page

Ligbron rugby 53ste in die land

SH HATTINGH

8 September 2020

Tydens die dekade is daar na verskeie aspekte gekyk soos, sterkte van opposisie, werklike punte behaal op veld en nog vele meer. Ligbron is onder die top 100 skole van die dekade, en die top groot skool in Mpumalanga asook onder die top drie skole in Mpumalanga.

Ligbron Akademie vir Tegnologie is 53ste in die land met hulle puik rugby. Afgesien van die COVID-19 pandemie, wat veroorsaak het dat daar geen sport kon beoefen of gespeel word nie, het die SA Skole Sport na die laaste dekade (2001-2019) gekyk om te kan bevestig waar elke skool lê.

bottom of page