top of page

Ligbron groet ‘n legendendariese onderwyseres

SH HATTINGH

6 April 2021

Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community.

“Juffrou Ilze Aucamp het nie net reuse spore getrap in die Afrikaanse klas nie, maar ook op die atletiek- en hokkievelde van Ligbron. Hier het sy die ekstra myl met haar leerders en spelers geloop, en hulle baie meer geleer as net vakinhoud of vaardighede. Getrou aan haar aard wou sy, tot op die laaste, ‘nog net ‘n week’ in haar klas staan en met kinders werk. Die Liggies was bevoorreg om haar as ‘n kollega, vriendin, mentor, onderwyser en afrigter te kon ken. It is with deep sadness that we share the news that our dear friend and colleague, Miss. Ilze Aucamp, passed away due to cancer. Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. Our deepest condolences to her family and loved ones.”

bottom of page