Kiara wys hoe ‘n ruiter moet presteer

press to zoom

press to zoom
1/1

GK CRONJE

13 April 2021

Tydens ‘n onlangse byeenkoms het Kiara eerste plek verower in Half Section Sword, tweede plek in Seksie Sword, tweede plek in Indian File Sword, tweede plek in Indian File Lance en derde plek in Single Lance.

Morgenzon Landbou Akademie gloei met trots met Kiara Mostert se puik prestasies. Kiara is ‘n ruiter vir Klub Waterberg, wat in Limpopo geleë is. Tydens ‘n onlangse byeenkoms het Kiara eerste plek verower in Half Section Sword, tweede plek in Seksie Sword, tweede plek in Indian File Sword, tweede plek in Indian File Lance en derde plek in Single Lance.