JJ verwelkom nuwe personeel

press to zoom

press to zoom
1/1

SH HATTINGH

23 February 2021

Laerskool JJ van der Merwe is baie trots om vyf nuwe onderwysers by hulle span te kan byvoeg, en wens sterkte toe aan al die personeel vir die jaar.

Laerskool JJ van der Merwe is baie trots om vyf nuwe onderwysers by hulle span te kan byvoeg, en wens sterkte toe aan al die personeel vir die jaar. Op die foto staan (v.l.n.r) Success Mashaba (Onderwys-student), Irma Houy (Onderwys-student), Amanda Turner (Onderwys-student), Bianca Sandenbergh (Onderwys-student) en Nico Grobler (Onderwys-student).