top of page

JJ se eie sport ster

SH HATTINGH

6 Oktober 2020

Morné Engelbrecht hardloop tydens die Mpumalanga kampioenskappe ‘n uitstekende tyd van 11.21 sekondes in die 80m hekkies vir seuns o/13.

SA Skole sport sterre is ‘n platform wat geskep is om erkenning te gee aan sport sterre op hoërskool en laerskool vlak. As gevolg van die COVID-19 regulasies kon die Suid-Afrikaanse Atletiek kampioenskappe nie hierdie jaar plaasvind nie. Leerlinge se beste tye gedurende die seisoen is ingestuur, om sodoende hul plek op doe rangkys te bepaal. Morné Engelbrecht hardloop tydens die Mpumalanga kampioenskappe ‘n uitstekende tyd van 11.21 sekondes in die 80m hekkies vir seuns o/13. Die fantastiese tyd plaas hom eerste op die ranglys. Morné is dus die beste 80m hekkie atleet in ons land. “Morné, ons is voorwaar baie trots op jou. Baie geluk!”

bottom of page