top of page

JJ redenaars deelnemers debateer ‘n hond uit ‘n bos

SM HATTINGH

17 February 2022

Geluk aan elke leerder wat 'n puik voorlegging aangebied het.

Die leerders van Laerskool JJ van der Merwe het elk verskeie onderwerpe gehad waaroor hulle kon debateer tydens die redenaarsbyeenkoms. Hier is die leerders van verskeie grade van die interne redenaarskompetisie - Graad 1 tot 3: agter (v.l.n.r): Kelcey Botes, Eddie Prinsloo, Janko Rautenbach, Luney Robberts, en voor (v.l.n.r): Amonette van Eck, Amjee Mentz en Genevieve Bell.

Top 6 deelnemers van die interne redenaarskompetisie - Graad 4 en 5: agter, (v.l.n.r): Yuné Janse van Vuuren, Marizé Cilliers, en voor (v.l.n.r): Danieke van der Meulen, Lienke van der Walt, Marguerite de Jager en Ané Grobler. Graad 6 en 7 se top 6 deelnemers is agter (v.l.n.r): Adoné Burger, Michaél Ronquest, AJ van Niekerk, Kaeleigh Botes, en voor (v.l.n.r): Aletha Kloppers en Julie Uys.

bottom of page