top of page

Hoërskool Ermelo heet nuwe leerders welkom

SH HATTINGH

23 February 2021

EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê!

Baie welkom aan elke leerder vanaf graad 9 tot 12 wat Hoërskool Ermelo hul nuwe tuiste gemaak het! May your future at the Erries be exceptional and may each day at EHS contribute to enrich your lives. EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê!

bottom of page