top of page

Hoërskool Ermelo belê in leierskap by leerders

SH HATTINGH

6 April 2021

Met die nodige leiding, word die leerders blootgestel aan leierskap en die vermoë wat nodig is om ‘n voorbeeld te wees wat ander met vrymoedigheid kan volg.

"Baie geluk aan elke leerder wat verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021." Hoërskool Ermelo pride ourselves in the development of leaders from a young age, therefore these chosen Representative Council of Learners have responsibilities as leaders of their classes. Met die nodige leiding, word die leerders blootgestel aan leierskap en die vermoë wat nodig is om ‘n voorbeeld te wees wat ander met vrymoedigheid kan volg.

Die verkose leerders is: Graad 8A: Selma-Louise Janse van Rensburg en Wian Pretorius, Graad 8B: Elizma Swart en Kryn Romijn, Graad 8C: Wianke Cloete en Ulrich Badenhorst, Grade 8D: Sanele Mathebula and Buhle Lukhele, Grade 8E: Sbonga Madela and Siyabonga Makhanya, Grade 8F: Ziyanda Vilane and Nkosinathi Mathunjwa. Graad 9A: Hayley van der Walt en Carel Jacobsz, Graad 9B: Marice de Jager en Tredoux Ferreira, Graad 9C: Mia Davel en Tyrone Berning, Grade 9D: Sihle Mashinini and Siba Lamola, Grade 9E: Anathi Sanyo and Mpilwenle Mngonyama, Grade 9F: Reitsile Sebogodi and Lebohang Nkosi. Graad 10A: Ancois van der Berg en Altus Boshoff, Graad 10B: Nathalie Nel en Kyle Steynberg, Graad 10C: Nicole Meyer en Liam Wilkinson, Grade 10D: Andraya Macheyo and Sphe Mkhatswa, Grade 10E: Yoleka Manasoe and Thobani Zwane, Grade 10F: Bathabile Nkosi and Tabiso Mafokwane. Graad 11A: Zané de Wit en Lood Geldenhuys, Graad 11B: Caylin Loock en Riku van der Bank, Graad 11C: Ilandri Nel en Tiaan Grobler, Grade 11D: Snovuyo Ndinisa, Grade 11E: Nokwanda Nxumalo, Grade 11F: Sphesihle Msiza and Karabo Malatji. Graad 12A: Renita Moolman, Graad 12B: Helani Kruger, Graad 12C: Tumi Chwane, Grade 12D: Wandi Mndebele, Grade 12E: Siphesihle Mtsweni, Grade 12F: Khanyisile Nkosi. “May the year with all the challenges lead to personal growth and progress in leadership.”

bottom of page