top of page

Graad 8's se liggies brand nou helder

SH HATTINGH

16 March 2021

On their last school day in Grade 12, this light will be symbolically doused. Their childhood days are done, and they will be equipped to go into the world as true bearers of light, and leaders in the community.

Ouers, onderwysers en die Graad 8's moes maar Donderdag, 11 Maart tydens die baadjieseremonie, die sakdoeke naby hou. Ligbron het ‘n baie spesiale tradisie, waarmee elke Graad 8 ingewy en verwelkom word, en waarmee hul ook aan die einde van Graad 12 gegroet word. Our learners are known as the Liggie,s and that is why, after we have symbolically lit their lights, they receive the most beautiful blue blazer in the country.

Die aansteek van die liggie simboliseer die brandende begeerte na kennis en selfverwesenliking, en ook die uitstraal van naaste liefde en diensbaarheid. Vir die volgende vyf jaar voed ons hierdie vlammetjie, en vertrou dat dit helder in elke kind sal brand. On their last school day in Grade 12, this light will be symbolically doused. Their childhood days are done, and they will be equipped to go into the world as true bearers of light, and leaders in the community. “Welkom, aan elke nuwe Liggie! We welcome you into the Liggie community!”

bottom of page