top of page

Erries skitter met skryfwerk

SM HATTINGH

28 September 2021

Twee Erries se skryf stukke is ingesluit in die “Poort”-bundel. Dit is ‘n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie en Kuns.

Twee Erries se skryf stukke is ingesluit in die “Poort”-bundel. Dit is ‘n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie en Kuns. Leerders kon inskryf vir ‘n kompetisie, vir die geleentheid om hul werk te publiseer. Zara Büchling, ‘n Graad 12-leerder in 2020, se opstel “Die dag toe ek gewaag het”, en Isabelle Burgers, tans ‘n Graad 10-leerder, se opstel “Dawid Hellebaard” is in die bundel vervat. “Baie geluk aan elkeen van die leerders wat op die verskeie platforms presteer het. Die Erries hou julle skryf talent met afwagting dop! Baie dankie aan die Afrikaanse Departement van EHS, wat ‘n passie het en liefde kweek vir die taal en vir die vak.”

bottom of page