top of page

EHS rugby klop Rand Park High

SM HATTINGH

7 September 2021

“EHS is dankbaar vir die geleentheid en blootstelling wat die rugby seuns kan kry ten spyte van ‘n besige program en uitdagende omstandighede. Baie sterkte met die volgende wedstryd.”

Ter voorbereiding vir volgende jaar se rugby, neem die o/17-span van EHS deel aan ‘n rugby-reeks wat oor verskeie datums te Hoërskool Eldoraigne plaasvind. Op Maandag, 30 Augustus, het die seuns te staan gekom teen Rand Park High en as oorwinnaars van die veld gestap met ‘n eindtelling van 22-17. Tiaan Grobler is aangewys as man van die wedstryd. Die volgende wedstryd vind plaas op 16 September teen Hoërskool Eldoraigne. “EHS is dankbaar vir die geleentheid en blootstelling wat die rugby seuns kan kry ten spyte van ‘n besige program en uitdagende omstandighede. Baie sterkte met die volgende wedstryd.”

bottom of page