Die trofee gaan aan Ligbron

press to zoom

press to zoom
1/1

SM HATTINGH

Congratulations to our Grade 10 bridge building team, who have won the SAICE Highveld bridge building competition.

Die Graad 10 span het die Hoëveld SAICE Brugbou kompetisie gewen, en die trofee is deur Koketso Kgatle en Johann Veldman aan hulle oorhandig. “Baie geluk aan Beverly Kirsten, Thando Motsoane, Luhlelo Motha en mnr. Andrew Els met die uitstekende prestasie! Congratulations to our Grade 10 bridge building team, who have won the SAICE Highveld bridge building competition. Koketso Kgatle and Johann Veldman visited Ligbron to hand over the well-deserved trophy.”

Op die foto verskyn (v.l.n.r): mnr. Andrew Els (vakonderwyser), Luhlelo Motha, Thando Motsoane, Beverly Kirsten, Koketso Kgatle, Johann Veldman, mnr. Gerhard Brand (hoof), mev. Lenie van Zyl (Adjunk hoof), mnr. Antonie Swanepoel (Senior Adjunk hoof).