Die onderskeidings rol steeds in

1/2

SM HATTINGH

4 May 2021

Victor Kruger added another distinction to his list and his total is: Afr FAL 93 %), LO (88 %) and Life Science (80%).

Na afloop van die 2020 NSC hermerk, spog nog Liggies met nog onderskeidings. Die totale aantal onderskeidings vir die klas van 2020 is 'n allemintige 167. Die volgende vakke het onderskeidings bygekry: Wiskunde het nou 22 onderskeidings, English FAL het 12 A's, Lewenswetenskappe het 8 A's en CAT 2 A's. Jané Bosman spog nou met vier onderskeidings in: Wiskunde (88%), LO (87 %), Eng FAL (82 %) en CAT (80 %). Victor Kruger kan drie onderskeidings agter sy naam aanteken: Afr FAL (93 %), LO (88 %) en Lewenswetenskap (80%). The remarking of the 2020 NSC exam meant five more distinctions for the class of 2020 and brings to total number of A's to 167. The following subjects brought in more distinctions: Math can now boast with 22 A's, English FAL with 12 A's, Life Science with 8 A's and CAT with 2 A's. Jané Bosman earned two more distinctions and her total is: Math (88%), LO (87 %), Eng FAL (82 %) and CAT (80 %). Victor Kruger added another distinction to his list and his total is: Afr FAL 93 %), LO (88 %) and Life Science (80%).