top of page

VLU Amersfoort geniet spesiale dag

GK CRONJE

23 August 2022

Die tak bedank ook vir Anne-Marie, wat ‘n spesiale geskenk aan Carina oorhandig het.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Amersfoort VLU Tambuki Streek het op Vrouedag, 9 Augustus 2022 hul vergadering gehou by die AGS kerksaal. Carina Bam, ‘n somatoloog van Platteland Aesthetics in Ermelo het vir die dames ‘n demonstrasie aangebied, en hul meer vertel van “needling”, sowel as vele ander vel prosedures. Martie Struwig was die gelukkige wenner van ‘n gratis velbehandeling sessie, en elke dame het op die dag ‘n geskenkpakkie ontvang. Amersfoort VLU bedank graag elkeen wat die dag geniet het saam hul, en sien uit na volgende maand se vergadering. Die tak bedank ook vir Anne-Marie, wat ‘n spesiale geskenk aan Carina oorhandig het.

bottom of page