top of page

The Bed Shop kondig wenner aan

GK CRONJE

31 August 2021

Shantelle Meyer stap weg as die wenner van ‘n Dynamic Orthopaedic Premium Queen bed stel.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Tydens ‘n opwindende kompetisie geloods deur The Bed Shop Ermelo en Hoërskool Ermelo, het Shantelle Meyer weg gestap as die wenner van ‘n Dynamic Orthopaedic Premium Queen bed stel. Die Errie raad het lootjies verkoop, waardeur mens kans gestaan het om die prys te wen. “Ons het die fondse ingesamel en aan EHS besorg om terug te ploeg in die gemeenskap. Dit is ‘n klein druppel wat ons vir die gemeenskap kon doen,” het Annatjie Burger, bestuurder, gesê.

bottom of page