top of page

Sop, sjerrie en heerlike musiek

SM HATTINGH

15 June 2021

Daar was heerlike sop bedien met tuisgebakte brood. Die gemeenskap het die aand terdeë geniet.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Op Saterdag, 12 Junie, was daar behoorlik lekker geselligheid gewees by Hein se Plaas, waar ‘n opkomende sanger, Zandré Human, die Ermelo gemeenskap kom vermaak het. Daar was heerlike sop bedien met tuisgebakte brood. Die gemeenskap het die aand terdeë geniet. Die eienaar asook bestuur van Hein se Plaas wil graag die gemeenskap bedank vir hul getroue ondersteuning. Op die foto verskyn Erika en Hein Aucamp, eienaars van Hein se Plaas, saam met Zandré Human.

bottom of page