top of page

Kiette personeel verwerf diplomas

GK CRONJE

20 July 2021

“Ons is ook baie trots op twee van ons personeellede, Cherise van Dyk en Bernadette Gibbon, wat onlangs elkeen 'n Boekhouding diploma verwerf het deur die Universiteit van Kaapstad. Ten spyte van die uitdagings wat die land tans beleef, het albei hulle diploma met lof geslaag.”

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Kiette Rekenmeesters, gebasser in Ermelo, vier vanjaar 4 jaar se bestaan in bedryf, en wil graag groot dank uitspreek aan hul lojale kliënte. Hul het gegroei vanaf 'n klein, nederige begin, tot 'n gevestigde naam in die omgewing, met 'n kliëntebasis regoor Suid-Afrika. Kiette Rekenmeesters registreer tans as 'n SAICA opleidingskantoor, en verwelkom hul eerste leerlingrekenmeester in 2022.

bottom of page