top of page

Gholfers kan balle slaan

SH HATTINGH

1 September 2020

Op Saterdag, 29 Augustus, was daar “2 Ball better ball Scramble drive” kompetisie by die Ermelo buiteklub aangebied. Die spelers het deur die woeste winde die dag nogsteeds geniet. Daar was heerlike worsbroodjies gewees om daai honger gaatjies te vul.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Op Saterdag, 29 Augustus, was daar “2 Ball better ball Scramble drive” kompetisie by die Ermelo buiteklub aangebied. Die spelers het deur die woeste winde die dag nogsteeds geniet. Daar was heerlike worsbroodjies gewees om daai honger gaatjies te vul. Die wenners van die dag was Herman Bosman en Marelize Potgieter met 54 punte. Willem Cilliers en Karen Cilliers was in die tweede plek met 52 punte. E. Neveling en T. Alexander was in die derde plek. “Baie geluk aan elke speler. Die klub nooi graag die gemeenskap uit om Vrydae en Saterdae te kom speel.”

bottom of page