top of page

Erries se harte gaan uit


1/1
SH HATTINGH
29 September 2020
Hoërskool Ermelo dink met simpatie aan die familie en vriende en bid dat ons Vader hulle met Sy vertroosting sal omhels in hierdie deurmekaar en moeilike tyd.
Dis met groot hartseer dat EHS verneem van die afsterwe van oud-Errie, Pieter (Fielies) Moolman. Hy het gematrikuleer in 2009 en laat sy vrou, Lumé en twee kinders, Hendrik en Miné agter. Hoërskool Ermelo dink met simpatie aan die familie en vriende en bid dat ons Vader hulle met Sy vertroosting sal omhels in hierdie deurmekaar en moeilike tyd.
bottom of page