top of page

Erries gee terug aan gemeenskap

SM HATTINGH

Na aanleiding hiervan, het die Presidente, Arend Fourie en Anke de Kock, namens die Erries broodnodige produkte aan die SAVF Ouetehuis Ermelo oorhandig.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Die gemeenskap is vir die Erries uiters belangrik, daarom was dit die keuse van die 2021 Errie-Raad om aan die gemeenskap iets terug te gee. Na aanleiding hiervan, het die Presidente, Arend Fourie en Anke de Kock, namens die Erries broodnodige produkte aan die SAVF Ouetehuis Ermelo oorhandig. Op so ‘n manier bewys die Erries dat hulle omgee wyd en ver strek. Die bejaardes het hulle met hartlikheid en dankbaarheid ontvang.

bottom of page