top of page

Ermelo gholfers skrik nie vir wind nie

SH HATTINGH

18 Augustus 2020

Die Medal Monthly Mug kompetisie was by die Ermelo Gholf Klub aangebied. Die erge wind het glad nie die spelers afgeskrik nie. Die spelers het die kompetisie vreeslik geniet.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Op Saterdag, 15 Augustus, was die Medal Monthly Mug kompetisie by die Ermelo Gholf Klub aangebied. Die erge wind het glad nie die spelers afgeskrik nie. Die spelers het die kompetisie vreeslik geniet. Die wenner van die dag was F.Els met 69 punte, in die tweede plek was F.Pieterson, P. Grobler het derde plek ingepalm, en die vierde plek is aan J.Grey toegeken.

bottom of page