top of page

EHS-Musiekproduksie onder leiding van danser, Adèle Grey

SM HATTINGH

29 June 2021

Hoërskool Ermelo is opgewonde om, saam met ‘n hele span professionele deskundiges, ‘n suksesvolle produksie op die planke te bring.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Wanneer meeste Ermeloërs dink aan ballet of moderne danse, is Adèle Grey die naam wat heel eerste in almal se gedagtes opkom. In die 23 jaar wat Adèle haar dansskool suksesvol bedryf, het sy reeds in menigte kind se lewe ‘n positiewe invloed gehad. Haar liefde vir ballet en besonderse danstalent het egter baie lank voor haar dansskool al gesorg dat die kollig in haar hart haar passie en droom laat vlerke kry. Adèle started ballet at the age of seven in Ermelo.

She matriculated from the Pretoria School of Art Ballet and Music. Highlights in her ballet career includes being a member of the NAPAC Dance Company as soloist dancer, Principal Dancer at the Performing Arts Council of Transvaal, leading roles in various productions, including Swan Lake, Sleeping Beauty, Romeo and Juliet, Gizelle, Merry Widow and many more, a Diploma from AIC in Business Management, qualified as an Advanced Registered Teacher in Ballet, Modern and Hip Hop from the Royal Academy of Dance affiliated with the University of Bath, and the association of International Dance Teachers, respectively. Adèle is the owner of the Dance School at Hoërskool Ermelo. Since itsestablishment, her learners have reached great heights both nationally and internationally.

She also currently teaches masterclasses for RAD, and acts as adjudicator at various eisteddfods and competitions. Hoërskool Ermelo is in die bevoorregte posisie om Adèle Grey aan die stuur te hê van die komende Rock Musical se choreografie. Die leerders wat deel is van die dansgroepe vir die musiekblyspel, kry dansklasse en professionele onderrig by Adèle om die danse so na as moontlik aan perfek te kry. Vir Adèle is ‘n hoë standaard van kardinale belang, en dit is maar een van die baie redes waarom die Erries dankbaar en geseënd is om haar as deel van ons span te hê. Die musiekblyspel se verwagte datum is vanaf 16 tot 21 Augustus 2021. Hoërskool Ermelo is opgewonde om, saam met ‘n hele span professionele deskundiges, ‘n suksesvolle produksie op die planke te bring.

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page