top of page

Cecilia kort hulp met veloorplantings

SH HATTINGH

10 November 2020

Cecilia sterk baie goed by haar suster aan, maar moet nou veloorplantings ondergaan, wat ‘n groot bedrag gaan beloop. Die gesin beskik nie oor ‘n mediese fonds om te help met al die mediese onkostes nie.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Cecilia Earle, ‘n jarelange inwoner van Ermelo, was op Donderdag, 8 Oktober 2020 betrokke in ‘n tref en trap ongeluk met ‘n swaar motorvoertuig. Cecilia sterk baie goed by haar suster aan, maar moet nou veloorplantings ondergaan, wat ‘n groot bedrag gaan beloop. Die gesin beskik nie oor ‘n mediese fonds om te help met al die mediese onkostes nie.

Enige persoon wat meer inligting wil hê is welkom om Sue-Marie by 082 734 0867 te skakel. Die trust fonds is as volg: PWG Prokureurs, Eerste Nasionale Bank, Ermelo, Takkode: 270344. Die tjek-rekeningnommer is 52180048278. Barmhartige samiritane moet asseblief E745/Earle gebruik as verwysing.

bottom of page