SA Jagters - Nuwe verwikkeling rakende groen lisensies

1/2

GK CRONJE

9 Septmber 2020

Na die beste inligting beskikbaar is daar ongeveer 670 000 ou groen lisensies wat nog geldig kan wees. SA Jagters dink nie dit is haalbaar om die huidige amnestie te gebruik om hierdie wapens in te handig en vir nuwe lisensies aansoek te doen nie.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

SA Jagters het laatmiddag op 8 September 2020 (gistermiddag) ’n skrywe ontvang van die staatsprokureur waarin hy ons inlig oor die staat se voorneme om die hofinterdik van Junie 2009 wat die ou groen lisensies geld gehou het, te laat herroep.

Die staatsprokureur is van mening dat vuurwapeneienaars met ou groen lisensies meer as genoeg geleentheid gehad om hul lisensie te hernu gedurende drie geleenthede waar amnestie aangebied is. Die huidige amnestietydperk is die laaste van die drie waarna hy verwys.

Lees die volle artikel in die komende uitgawe van die Tribune Koerant.

COPYRIGHT 2020 | ALL RIGHTS RESERVED