Morgan Nissan Ermelo open hul deure

1/1

SH HATTINGH

21 Julie 2020

Hugh Morgan, die eienaar van die groep, is al sedert 1989 in die motor industrie, en het in 2006 sy eerste Nissan tak, Morgan Nissan Welkom se deure ge-open. Die groep het reeds agt takke, insluitend Ermelo, Welkom, Bethlehem, Harrismith, Northcliff, Vryburg en Kimberley. Die handelaarshoof in Ermelo is Willem Bosch, wat al vanaf 1992 in die motor insudtrie is, en ook ‘n welbekende is in die industrie.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Morgan Nissan, ‘n baie bekende groep in die motor industrie, het dit goed gedink om nog ‘n tak by hul groep te voeg. Hugh Morgan, die eienaar van die groep, is al sedert 1989 in die motor industrie, en het in 2006 sy eerste Nissan tak, Morgan Nissan Welkom se deure ge-open. Die groep het reeds agt takke, insluitend Ermelo, Welkom, Bethlehem, Harrismith, Northcliff, Vryburg en Kimberley. Die handelaarshoof in Ermelo is Willem Bosch, wat al vanaf 1992 in die motor insudtrie is, en ook ‘n welbekende is in die industrie. Morgan Nissan streef na gehalte persoonlike diens, en sien elke tak as ‘n afsonderlike handelaar, met die handelaarshoof wat alle besluite plaaslik neem. Willem nooi al Morgan Nissan se bestaande kliënte, asook nuwe kliënte uit om hulle te kom besoek, en te kom kyk na hulle ongelooflike spesiale winskopies op hulle groot reeks voertuie by 6 De Emigratie Straat, Ermelo, of hulle te kontak by 017 819 2005.

COPYRIGHT 2020 | ALL RIGHTS RESERVED