EN Building Supplies Ermelo kondig wenner aan

1/1

SH HATTINGH

23 Junie 2020

EN Building Supplies Ermelo het ‘n kompetisie geloots in samewerking met Dulux, waar jy enige Dulux produkte kon koop vir R1 000 of meer, en kwalifiseer om ‘n patio verwarmer te wen.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

EN Building Supplies Ermelo het ‘n kompetisie geloots in samewerking met Dulux, waar jy enige Dulux produkte kon koop vir R1 000 of meer, en kwalifiseer om ‘n patio verwarmer te wen. Martin du Preez, of beter bekend as Mossel van Azucron, was die gelukkige wenner van die verwarmer. Op die foto verskyn Mossel, saam met Cornelius van der Merwe van EN Building Supplies.

COPYRIGHT 2020 | ALL RIGHTS RESERVED