top of page

Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof

Veediefstal verdagtes verskyn weer in hof

SM HATTINGH

3 August 2021

Die drie beskuldiges wat nog in aanhouding is, bly in aanhouding, waar die ander drie uit is op parool. Een van die beskuldigdes wat ook in aanhouding was, is oorlede voor die saak gefinaliseer kon word.

Op Maandag, 2 Augustus, het die ses verdagtes van die veediefstal saak, wat reeds is 2019 plaasgevind het te Breyten, weer in die Ermelo hof verskyn. Die verdagtes, Jan-Spruyt Steenkamp, Cornelius Johannes van der Walt, Lucas Knulwane Magagula, Sibusiso Jeremaih Mabuse, Dinky Fredman Sibeko en Vusi Mhlongo se saak is nou al verskeie kere uitgestel vir verdere ondersoeke asook bewyse. Tydens hierdie hofverskyning was al die regsverteenwoordigers teenwoordig, waar hulle die saak weer uitgestel het. Die tussentyds se nuwe datum is 1 Oktober 2021, en die twee datums vir verhoor is 26 November en 1 Desember 2021.

bottom of page