top of page
Roekelose bestuur eis die tol
Roekelose bestuur eis die tol
1/0
SH HATTINGH
25 August 2020
Roekelose bestuur laat nooddienste skarrel
Die afgelope naweek was ‘n baie besig naweek vir die nooddienste. Daar het verskeie botsings op verskillende paaie plaasgevind. Die meeste van die oorsake van die botsings is bloot die rede dat daar geen ag gegee word aan die padreëls en spoedgrens nie.
bottom of page