Ermelo besighede loop deur onder gewapende rowers
Ermelo besighede loop deur onder gewapende rowers
GK CRONJE
11 May 2021
The suspects fled in a charcoal color BMW, and remain unidentified at this time.
Gedurende die afloop van verlede week het besigheidseienaars in Ermelo gekners op hul tande en gehoop dat hul nie geteiken word nie, na ‘n vlaag gewapende rooftogte. Op Woensdag, 5 Mei, het Markham in die Oak Shopping Centre weereens die kort end gekry toe vier gewapende mans die winkel binnegestorm het, en klante en werknemers na die agterkant van die winkel gedwing. Daarna het hul die bestuurder gedwing om die kluis oop te sluit, en ‘n onbekende bedrag kontant, asook verskeie selfone gebuit. Die rowers het gevlug in ‘n wit Honda. Geen beserings was aangemeld nie. Enige persone wat informasie het wat kan help met die ondersoek, kan die ondersoekbeampte, Inspekteur Konstabel BM Mbatha kontak by 017 819 2321 of 082 373 8389.
- On Wednesday, 5 May, two businesses in Ermelo suffered damages due to armed robberies that took place on the same day. After an earlier armed robbery at Markham at the Oak Shopping Centre, brazen criminals targeted Six Pack Cash & Carry just before 17:00. Five masked, armed men stormed the store, and forced clients and managers to the ground. They forced the management to hand over cash, as well as the cellphones of the staff and clients in the store at the time. The robbers made off with the cellphones, and an approximate cash amount of R20 000. The suspects fled in a charcoal color BMW, and remain unidentified at this time. If you have information that can assist the SAPS in their investigation, please contact Detective Constable BM Mbatha on 017 819 2321 or 082 373 8389.