top of page

Botsing eis lewe

Botsing eis lewe

SH HATTINGH

9 Junie 2020

Tydens die botsing is een persoon oorlede, en ses ander passasiers wat in bedie voertuie was, geneem vir mediese behandeling.

Op Saterdag, 6 Junie, het ‘n botsing in Wesselton plaasgevind, waar twee voertuie betrokke was. Die bakkie het in die rigting van Wesselton gereis, en die Volkswagen vanaf Wesselton, op pad Ermelo toe. Die bestuurder van die Volkswagen het beheer verloor oor sy voertuig, en die bakkie getref. Tydens die botsing is een persoon oorlede, en ses ander passasiers wat in bedie voertuie was, geneem vir mediese behandeling.

bottom of page