top of page

Argument lei na moord

Argument lei na moord

SM HATTINGH

1 June 2021

Na wat aangemeld is as poging tot moord, het egter in ‘n moordsaak ontaard nadat die man aan sy beserings beswyk het.

Op Donderdag, 27 Mei, het ‘n man en vrou ‘n groot argument gehad op die hoek van McDonald en De Jager Straat, wat so erg was dat die argument gelei het na moord. Die man en vrou het baie sterk chemikalieë in die hande gekry, en die chemikalieë bo-op mekaar uitgegooi. Die man en vrou is beide na die Ermelo Provinsiale Hospitaal toe geneem vir mediese behandeling.

Na wat aangemeld is as poging tot moord, het egter in ‘n moordsaak ontaard nadat die man aan sy beserings beswyk het. Die chemikalieë was so sterk dat dit die sitplekke van die voertuig ook gebrand het.

bottom of page