Spoedbrekers is van geen nut

Spoedbrekers is van geen nut

1/2

SH HATTINGH

23 June 2020

Die bestuurder en passasier van die Suzuki is Medi-Kliniek toe geneem deur ER24 vir mediese behandeling. Beide was opgeneem in die hospitaal, en is op Vrydag, 19 Junie ontslaan.

Op Woensdag, 17 Junie, het daar ‘n botsing plaasgevind in De Emigratie Straat, reg voor Longtom Nissan, waarin ‘n Toyota Hilux en Suzuki betrokke was. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie. Die bestuurder en passasier van die Suzuki is Medi-Kliniek toe geneem deur ER24 vir mediese behandeling. Beide was opgeneem in die hospitaal, en is op Vrydag, 19 Junie ontslaan. Van Wettens insleepdienste was spoedig op die toneel, asook die brandweer diens en SAPS.

COPYRIGHT 2020 | ALL RIGHTS RESERVED