Botsings neem drasties toe

Botsings neem drasties toe

1/0

SH HATTINGH

25 August 2020

Die nooddienste doen ‘n beroep op die gemeenskap om alle verkeersreëls te gehoorsaam, en nie te bestuur onder die invloed van alkohol nie.

Die afgelope naweek was ‘n vreeslike besige naweek vir al die nooddienste, waar verskeie bostings op verskillende paaie plaasgevind het. Nadat die verbod op drank laat vaar is, het die ongeluk syfer skielik verhoog.

Al die nooddienste, Van Wettens, ETS, All City, ER24, Provinsiale Ambulans Dienste, asook die Brandweer en SAPD was vinnig op die tonele. Die nooddienste doen ‘n beroep op die gemeenskap om alle verkeersreëls te gehoorsaam, en nie te bestuur onder die invloed van alkohol nie.

COPYRIGHT 2020 | ALL RIGHTS RESERVED