top of page

1614 results found with an empty search

  • Landties blink uit op alle vlakke

    Dankie aan al die deelnemers vir julle betrokkenheid, oorspronklikheid, skoonheid en vermaak. Landties blink uit op alle vlakke Op die foto staan (v.l.n.r): Me. Sune Wolmarans, Mejuffrou Landtie: Sharon Eggar, Meneer Landtie: Juan Zeelie en Me. Sonnike Lombard tydens die kroning van Mnr en Mej Landtie. Op die foto staan (v.l.n.r): Me. Sune Wolmarans, Mejuffrou Landtie: Sharon Eggar, Meneer Landtie: Juan Zeelie en Me. Sonnike Lombard tydens die kroning van Mnr en Mej Landtie. 1/1 Share SM HATTINGH 2 March 2022 Dankie aan al die deelnemers vir julle betrokkenheid, oorspronklikheid, skoonheid en vermaak. Maandag, 14 Februarie. Die groot dag breek aan vir almal wat verlief, verlore en opsoek is. Hoeveel harte gebreek is en hoeveel harte na die dag ongeskonde gebly het sal ons net kan wonder. Maar nietemin was Landtieland verander in Wonderland. Heerlike eetgoed het honger magies volgemaak en al die oortollige energie is al dansend verbrand. Baie dankie aan al die ouers wat ons gehelp het, met donasies, borge, saaldekor en opmaak tot laat in die aande. Dankie aan elke Graad 11 en Graad 11-ouer wat gesorg het vir al die Valentyn items wat ons kon verkoop en dat julle dit met soveel entoesiasme gedoen het. Dis ‘n riem onder ons harte. Juffrou Nelanie, baie dankie vir al jou organisering. Dit was puik. Sonder jou was ons ‘n druppel in die emmer. “Sal jy my Valentyn wees?”, was egter nie die hoofvraag aan die orde van die dag nie. NEE! “Wie is meneer en mejuffrou Landtie?”, het koning gekraai. Na stresvolle onderhoude, opwindende fotosessies, modeparade loop, vrae beantwoord en wag vir uitslae - was die skrif aan die muur: Meneer Landtie: Juan Zeelie, Mejuffrou Landtie: Sharon Eggar, Eerste Prins: Ludwig Venter, Eerste Prinses: Melandri Meiring, Tweede Prins: Albert Smit, Tweede Prinses: Doné Smit, Meneer Persoonlikheid: Ludwig Venter, Mejuffrou Persoonlikheid: Sharon Eggar, Meneer Fotogenies: Ludwig Venter en Mejuffrou Fotogenies: Dominic Snyman. Baie dankie aan ons beoordeelaars vir julle tyd en opoffering. Mnr. Kobus Venter - Model en eienaar van Venter Konstruksie in Bethal, Me. Tanya Maartens - Eienaar van Jenesaisquoi Modelling Academy, Me. Sonnike Lombard - Oud Landtie en Mrs Mpumalanga finalis 2022 en Me. Sune Wolmarans - Oud Landtie en Mrs Mpumalanga finalis 2022. Dankie aan al die deelnemers vir julle betrokkenheid, oorspronklikheid, skoonheid en vermaak. Julle is almal wenners! En ‘n besondere dankie vir ons eregaste van die ouetehuis van die dorp wat ons kom ondersteun het en dat ons so aand saam met julle kon deel. - Soos ontvang vanaf skool < Previous Article Next Article >

  • MLA tweede in Gert Sibande Distrik

    “Namens die hoof en die skool, baie geluk aan die individue met hul besonderse prestasies. Dit het ons trots gemaak om 'n Landtie te wees by hierdie prestige geleentheid.” MLA tweede in Gert Sibande Distrik 1/5 Share SM HATTINGH 18 May 2021 “Namens die hoof en die skool, baie geluk aan die individue met hul besonderse prestasies. Dit het ons trots gemaak om 'n Landtie te wees by hierdie prestige geleentheid.” By 2020 se Prestige Awards byeenkoms waar skole, onderwysers en leerder beloon is vir uitstekende werk in Gert Sibande Distrik, het Morgenzon Landbou Akademie (MLA) met ‘n groot hoeveelheid van die pryse weg gestap. Msukaligwa 2, waarvan MLA een van die 6 skole is, het met 'n totale slaagsyfer van 89.7%, tweede plek behaal in Gert Sibande Distrik. Hier volg 'n uiteensetting van die pryse wat aan MLA by hierdie prestige geleentheid oor handig is - MLA is aangewys as skool met die hoogste persentasie Baccalaureus studente in Msukaligwa 2 kring, beste skool in Afrikaans Huistaal, asook beste skool in Lewensoriëntering (LO). Op vak gebied is die volgende onderwysers bekroon as die beste presterend in die kring, en ook 'n 100% slaagsyfer in sy of haar vakke: Rekeningkunde - Jeanine van Aarde, Afrikaans Huistaal - Nelanie du Plessis, Gasvryheid - Mariska Janse Van Rensburg, IGO - Wybrand Wondergom, Toerisme - Janine Rautenbach, Landbou Tegnologie - Ruan Jansen van Vuuren, LO - Marina van Eck en Lewenswetenskap - Nelanie du Plessis. Die volgende leerders het geraamde sertifikate, asook trofees ontvang vir uitstekende prestasies: Jan-Hendrik Zwarts - Afrikaans Huistaal, Jan-Hendrik Zwarts - English First Additional, Jan-Hendrik Zwarts - Lewenswetenskap, Lou Grobbelaar- Landbou Tegnologie en Lou Grobbelaar- Wiskunde Gelleterdheid. “Namens die hoof en die skool, baie geluk aan die individue met hul besonderse prestasies. Dit het ons trots gemaak om 'n Landtie te wees by hierdie prestige geleentheid.” < Previous Article Next Article >

  • Agt Erries neem deel aan Oppie-Tong-Af se nasionale finaal

    Raees Tikly vaar besonder goed, en behaal ‘n lands wye tweede plek in sy afdeling. “Raees, die Erries is geweldig trots op jou! Hartlik geluk aan elke leerder wat deelgeneem en hul Godgegewe talente nog fyner kom slyp het. Hoërskool Ermelo is trots op ons agt Erries wat gewis nie op hul bekke geval is nie!” Agt Erries neem deel aan Oppie-Tong-Af se nasionale finaal Raees Tikly vaar besonder goed, en behaal ‘n lands wye tweede plek in sy afdeling. Raees Tikly vaar besonder goed, en behaal ‘n lands wye tweede plek in sy afdeling. 1/1 Share SH HATTINGH 20 October 2020 Raees Tikly vaar besonder goed, en behaal ‘n lands wye tweede plek in sy afdeling. “Raees, die Erries is geweldig trots op jou! Hartlik geluk aan elke leerder wat deelgeneem en hul Godgegewe talente nog fyner kom slyp het. Hoërskool Ermelo is trots op ons agt Erries wat gewis nie op hul bekke geval is nie!” Verskeie Erries het die afgelope week aanlyn aan die nasionale finaal van die Oppie-Tong-Af-redenaars kompetisie deelgeneem. Caylin Loock, Carla Ferreira, Danielle Koçaj en Jenna Oosthuizen het in die Afrikaanse voorbereide span redenaars afdeling meegeding. Die individuele redenaars het in die volgende kategorieë meegeding: LeandriViviers (Afrikaanse voorbereide toespraak), Johnke Prinsloo (Engelse voorbereide toespraak), RaeesTikly (Engelse motiveringstoespraak) en Mienke Cloete (Goue Tong). In die Goue Tong-afdeling ontvang leerders ‘n onderwerp, en slegs 5 minute voorbereidingstyd, waarna hul ‘n toespraak van 5-7 minute moet lewer. Raees Tikly vaar besonder goed, en behaal ‘n lands wye tweede plek in sy afdeling. “Raees, die Erries is geweldig trots op jou! Hartlik geluk aan elke leerder wat deelgeneem en hul Godgegewe talente nog fyner kom slyp het. Hoërskool Ermelo is trots op ons agt Erries wat gewis nie op hul bekke geval is nie!” < Previous Article Next Article >

  • Errie-dogters spog met Mamba-spanne

    Hoërskool Ermelo is uiters trots op die ses Errie-dogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga Mamba-spanne van “Indoor”-hokkie. Die spanne se toere vind vanaf 20 tot 22 Desember 2020 plaas. Errie-dogters spog met Mamba-spanne 1/1 Share SH HATTINGH 10 November 2020 Hoërskool Ermelo is uiters trots op die ses Errie-dogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga Mamba-spanne van “Indoor”-hokkie. Die spanne se toere vind vanaf 20 tot 22 Desember 2020 plaas. Hoërskool Ermelo is uiters trots op die ses Errie-dogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga Mamba-spanne van “Indoor”-hokkie. Die spanne se toere vind vanaf 20 tot 22 Desember 2020 plaas. Die o/14’s se toer vindplaas te Witbank Hockey Farm, die o/16’s te Pretoria Hartveld en die o/18’s se toer vind in Johannesburg te Dainfern College plaas. Hier is die name van elkeen in hul onderskeie spanne: o/14: Helené Lotz – Green Mamabas (B-span), Mia Davel - Green Mambas (B-span), Ziné Jacob – Yellow Mambas (C-span), o/16: Deidre van der Meyden – Green Mambas (B-span), Kayla van der Meyden – Green Mambas (B-span) en o/18: Carla Ferreira – Black Mambas (A-span). “Baie sterkte aan elkeen van die dogters. Hoërskool Ermelo wens vir julle alle seën toe.” < Previous Article Next Article >

  • Erries vaar besonders goed tydens Con Spirito

    Isabelle Moussier is announced as item winner in Prepared Reading English and goes through to the next round with this item. Stella van Niekerk advances through to the next round with Vocals (singing) English with backtrack. Erries vaar besonders goed tydens Con Spirito 1/2 Share SM HATTINGH 6 July 2021 Isabelle Moussier is announced as item winner in Prepared Reading English and goes through to the next round with this item. Stella van Niekerk advances through to the next round with Vocals (singing) English with backtrack. Op Dinsdag, 16 Junie, het 11 van EHS se kultuur leerders deelgeneem aan die eerste ronde van die Con Spirito-kompetisie. Die Erries het aan ‘n verskeidenheid items deelgeneem en het besonder goed presteer in die onderskeie afdelings. Johnke Prinsoo is as item wenner aangekondig in die volgende kategorieë: Dramatized poetry English, Prepared Public Speaking English (FAT), Voorbereide Redenaars tweetalig en Gedramatiseerde Poësie. Sy dring deur na die volgende rondte met al dié items, asook met Voorbereide Redenaars Afrikaans (HT). Chrizanne Joubert presteer ook uitstekend met vier items waarmee sy deurdring na die volgende rondte: Voorbereide Bybellees, Voorbereide lees Afrikaans, Voorbereide Redenaars Afrikaans en Onvoorbereide Redenaars Afrikaans. Sy word as item wenner vir die eerste drie items aangewys. Leandri Viviers word as item wenner aangewys in drie afdelings: Unprepared reading English, Onvoorbereide Bybellees en Voorbereide Redenaars Afrikaans. Sy dring ook deur na die vogende rondte met al drie items. Met beide Voorbereide en Onvoorbereide Redenaars Afrikaans dring Zané du Plessis deur na die volgende rondte. Isabelle Moussier is announced as item winner in Prepared Reading English and goes through to the next round with this item. Stella van Niekerk advances through to the next round with Vocals (singing) English with backtrack. She is also the item winner for this item. Elandri Swart wins the item, Vocals English with self-accompaniment, and goes through to the next round. Hayley van der Walt word aangewys as item wenner vir haar Monoloog-item in die Afrikaans Drama kategorie en sy gaan met dié item deur na die volgende rondte. Baie geluk aan die leerders wat uitstekend presteer het. Hoërskool Ermelo is trots op elkeen wat deelgeneem het en kultuur by die Erries lewendig hou. < Previous Article Next Article >

  • Errieraad van 2021 aangekondig

    Op Vrydag, 11 September 2020, was die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. “Baie geluk aan elkeen wat verkies is, en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!” Errieraad van 2021 aangekondig Voor (v.l.n.r.): Nicholaas Snyman, Chané Bester, Zimri Büchling (Vise-president), Arend Fourie (President), Anke de Kock (President), Lana Herholdt (Vise-president), Lourens Erasmus (Voorsitter: Huis Veltman), Mignon Ferreira. Middel (v.l.n.r.): Margha Greyling (Sekretaris), Michaela van Rensburg (Penningmeester en Voorsitter: Hotelraad), Hendrik Louwrens, Morné Olivier (Voorsitter: Dorpshuis), Ruchard Cloeté (Sekretaris), Khaya Mkhonza, Desmond Slabberts (Voorsitter: Kultuur), Yolanda Mahlangu, Chantelle Swart (Voorsitter: Sport). Agter (v.l.n.r.): Nadia Kluyts, Carissa Venter, Leandri Viviers (Voorsitter: Kultuur), Corné Jansen van Rensburg (Voorsitter: Sport), GJ Swanepoel (Penningmeester), Christaan Arnoldi, Yvonne Röhm (Voorsitter: Nelstehuis), U-lene Nortjé (Voorsitter: Dorpshuis), Thandiwe Nhlabati. Voor (v.l.n.r.): Nicholaas Snyman, Chané Bester, Zimri Büchling (Vise-president), Arend Fourie (President), Anke de Kock (President), Lana Herholdt (Vise-president), Lourens Erasmus (Voorsitter: Huis Veltman), Mignon Ferreira. Middel (v.l.n.r.): Margha Greyling (Sekretaris), Michaela van Rensburg (Penningmeester en Voorsitter: Hotelraad), Hendrik Louwrens, Morné Olivier (Voorsitter: Dorpshuis), Ruchard Cloeté (Sekretaris), Khaya Mkhonza, Desmond Slabberts (Voorsitter: Kultuur), Yolanda Mahlangu, Chantelle Swart (Voorsitter: Sport). Agter (v.l.n.r.): Nadia Kluyts, Carissa Venter, Leandri Viviers (Voorsitter: Kultuur), Corné Jansen van Rensburg (Voorsitter: Sport), GJ Swanepoel (Penningmeester), Christaan Arnoldi, Yvonne Röhm (Voorsitter: Nelstehuis), U-lene Nortjé (Voorsitter: Dorpshuis), Thandiwe Nhlabati. 1/1 Share SH HATTINGH 22 September 2020 Op Vrydag, 11 September 2020, was die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. “Baie geluk aan elkeen wat verkies is, en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!” Op Vrydag, 11 September 2020, was die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. Die dogters wat verkies is tot 2021 se leierraad, is Chané Bester, Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Yolanda Mahlangu, Thandiwe Nhlabati, U-lene Nortjé, Yvonne Röhm, Chantelle Swart, Michaela van Rensburg, Carissa Venter en Leandri Viviers. Die volgende seuns is verkies tot 2021 se leierraad: Zimri Büchling, Arend Fourie, Lourens Erasmus, Desmond Slabberts, Richard Cloete, Nicholaas Snyman, Hendrik Louwrens, Corné Jansen van Rensburg, Christiaan Arnoldi, Khaya Mkhonza, Morné Olivier en GJ Swanepoel. Die Dorpsraad vir 2021 is U-lene Nortjé (Voorsitter), Morné Olivier (Voorsitter), Chané Bester, Zimri Büchling, Mpho Mashela,Tino Mafura, Khaya Mkhonza, Thandiwe Nhlabati, Desmond Slabberts en Eunika Snyman. Die seuns wat verkies is vir Huis Veltman se raad, is Lourens Erasmus (Voorsitter), Richard Cloete, Arend Fourie, Corné Jansen van Rensburg, Hendrik Louwrens, Nicholaas Snyman, GJ Swanepoel, Jacques van der Merwe. Nelstehuis se raad bestaan uit Yvonne Röhm (Voorsitter), Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Michaela van Rensburg en Carissa Venter. Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes verkies is, is as volg - Presidente: Anke de Kock en Arend Fourie. Vise-presidente: Lana Herholdt en Zimri Büchling. Voorsitters, Dorp: U-lene Nortjé en Morné Olivier. Voorsitter, Huis Veltman: Lourens Eramus. Voorsitter, Nelstehuis: Yvonne Röhm. Voorsitters, Sport: Chantelle Swart en Corné Jansen van Rensburg. Voorsitters, Kultuur: LeandriViviers en Desmond Slabberts. Sekretarisse: Margha Greyling en Richard Cloete. Penningmeesters: Michaela van Rensburg en GJ Swanepoel. Voorsitter van Hotelraad: Michaela van Rensburg. “Baie geluk aan elkeen wat verkies is, en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!” < Previous Article Next Article >

  • Anke mag maar dans

    “Ons is super trots op jou Anke. Ons skool hou jou dop en weet jy leef jou droom.” Anke mag maar dans 1/1 Share SM HATTINGH 1 June 2021 “Ons is super trots op jou Anke. Ons skool hou jou dop en weet jy leef jou droom.” Anke Swart, ‘n leerling van Morgenzon Landbou Akademie, het gedans teen al die akrobate klubs in Mpumalanga en na 2 maande se harde werk, baie oefening en uithou het sy haar Mpumalanga kleure verwerf met 'n punt van 9.033 uit 9.8. Sy dring deur na die Interprovinsiale kampioenskappe, waar sy Mpumalanga gaan verteenwoordig en gaan dans vir 'n plek in die SA span. “Ons is super trots op jou Anke. Ons skool hou jou dop en weet jy leef jou droom.” < Previous Article Next Article >

  • Liggies kán skryf

    Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan ‘n kortverhaal kompetisie deelgeneem. Die leerder het dit vreeslik geniet, en het met puik kortverhale na vore gekom. Liggies kán skryf Die wenners (v.l.n.r.): Cecelia Venter, Tamryn Archer, Yvonne Dippenaar (kultuur organiseerder), Sona Soyeye, Kundai Zimunto en Fatimah Mogalia. Die wenners (v.l.n.r.): Cecelia Venter, Tamryn Archer, Yvonne Dippenaar (kultuur organiseerder), Sona Soyeye, Kundai Zimunto en Fatimah Mogalia. 1/1 Share CONTENT SUPPLIED 1 September 2020 Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan ‘n kortverhaal kompetisie deelgeneem. Die leerder het dit vreeslik geniet, en het met puik kortverhale na vore gekom. Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan ‘n kortverhaal kompetisie deelgeneem. Die leerder het dit vreeslik geniet, en het met puik kortverhale na vore gekom. Die volgende leerders is as wenners aangewys: in Graad 8, eerste plek is, Fatimah Mogalia met “2030", tweede plek is, Cecilia Venter met “Someone Is Lying Sit” en in derde plek is, Sona Soyeye met “The Truth Behind It”. In Graad 10 is Tamryn Archer met “When Promises Become Lies” aangewys as die wenner. In Graad 11 het Kundai Zimunto met “When Promises Become Lies” eerste plek verower, en Dané le Roux het met “Forever And Infinity” tweede plek verower. Michelle van der Linde, ‘n Graad 12 leerder, stap weg met eerste plek met “Promises Were Meant To Be Broken”. < Previous Article Next Article >

  • GSDM calls for an end to GBV | tribune-newspaper

    GSDM calls for an end to GBV 1/1 Share GK CRONJE 7 July 2020 Leaders from various faith-based organisations joined the GSDM political and administrative leadership during the prayer session, which was held under the theme “An Outcry for spiritual Intervention against COVID-19, Gender Based Violence and Femicide”. Press Release - The Gert Sibande District Municipality (GSDM) has again called for an immediate end to the scourge of Gender Based Violence (GBV) and Femicide. The call was made during a prayer session that was conducted from the GSDM Council Chambers on Thursday, 25 June where less than 50 delegates were gathered while others joined virtually in line with the lockdown alert level 3 regulations. Leaders from various faith-based organisations joined the GSDM political and administrative leadership during the prayer session, which was held under the theme “An Outcry for spiritual Intervention against COVID-19, Gender Based Violence and Femicide”. In his address, GSDM Executive Mayor, Councillor Muzi Chirwa, said the municipality was very concerned by the emergence of violence directed at women and children. “These acts of Gender Based Violence and Femicide are rising and they are done by some of us in the society, in particular men. That is why as the collective leadership of this municipality are calling on men to desist from this conduct of abusing and killing of women and children,” said Chirwa. He also announced that GSDM would be hosting a first ‘District Women and Men Parliament’ the following day, 26 June 2020, virtually, to try and find solutions in fighting the scourge and grow the District together. He further added that the municipality had the full confidence on all the law enforcement agencies that they will act swiftly against the perpetrators of Gender Based Violence and called on members of the community to work with them by reporting incidences to the police. Cllr. Chirwa also raised his concerns about the sharp increase in the number of COVID-19 infection rates in the country, particularly in the District, and called on all to remain vigilant. The leaders of the faith-based organisations applauded the GSDM for the initiative and pledged their support. < Previous Article Next Article >

  • Ligbron groet ‘n legendendariese onderwyseres

    Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. Ligbron groet ‘n legendendariese onderwyseres 1/2 Share SH HATTINGH 6 April 2021 Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. “Juffrou Ilze Aucamp het nie net reuse spore getrap in die Afrikaanse klas nie, maar ook op die atletiek- en hokkievelde van Ligbron. Hier het sy die ekstra myl met haar leerders en spelers geloop, en hulle baie meer geleer as net vakinhoud of vaardighede. Getrou aan haar aard wou sy, tot op die laaste, ‘nog net ‘n week’ in haar klas staan en met kinders werk. Die Liggies was bevoorreg om haar as ‘n kollega, vriendin, mentor, onderwyser en afrigter te kon ken. It is with deep sadness that we share the news that our dear friend and colleague, Miss. Ilze Aucamp, passed away due to cancer. Miss Aucamp will be sorely missed by her family, friends and the Liggie community. Our deepest condolences to her family and loved ones.” < Previous Article Next Article >

  • Erries woon Provinsiale Landsdienskamp by

    Hoërskool Ermelo is trots op elkeen en is vol vertroue dat die Erries se naam hoog gehou sal word. Erries woon Provinsiale Landsdienskamp by Heel voor is Chané Oosthuizen links en Mary-Jane van der Merwe regs. Agter (v.l.n.r.): Carla Bronkhorst, Megan McDermid, Abigail Venter, Franco Gibbens, Isabelle Moussier, Madri van Niekerk, Talita Breytenbach, Mia Macaulay en Lisakhanya Sindi. Tharina Viljoen is afwesig tydens die neem van dié foto. (sy't eers op dag twee by die kamp aangesluit). Heel voor is Chané Oosthuizen links en Mary-Jane van der Merwe regs. Agter (v.l.n.r.): Carla Bronkhorst, Megan McDermid, Abigail Venter, Franco Gibbens, Isabelle Moussier, Madri van Niekerk, Talita Breytenbach, Mia Macaulay en Lisakhanya Sindi. Tharina Viljoen is afwesig tydens die neem van dié foto. (sy't eers op dag twee by die kamp aangesluit). 1/1 Share Supplied Content 19 July 2022 Hoërskool Ermelo is trots op elkeen en is vol vertroue dat die Erries se naam hoog gehou sal word. Hoërskool Ermelo spog vanjaar met 12 Erries wat gekies is om die provinsiale Landsdienskamp te Blyderivier Adventure Camp by te woon. Die kamp het geduur vanaf Woensdag, 29 Junie tot Sondag 3 Julie. Leerders van 14 hoërskole van regoor Mpumalanga het die kamp bygewoon. Die leerders is in 6 spanne ingedeel (A-F): groep A-C het bestaan uit gr. 8-9’s en groep D-F uit gr. 10-12’s. Waar nodig is die onderskeie groepe verder onderverdeel by die onderskeie aktiwiteite. Groeplede is geëvalueer by die volgende aktiwiteite: dam, arbeid, hindernisbaan/paintball, handvaardigheid, spele en dans. By die dam is daar ‘n individuele handroei-kompetisie gehou en elke span moes vyf opblaasbote opmekaar stapel met al die spanlede binne-in. Die arbeid het die uittrek van onkruid, die verskuiwing van hout en takke en die skoonmaak van gedeeltes van die tuin ingesluit. Elke span moes ‘n eie dans uitwerk vir Saterdagaand se danskompetisie en by spele moes die spanne benewens struktuurbou, krete uitwerk en balspel ook ‘n eie speletjie met reëls uitdink en aanbied. Die handvaardigheid het ‘n veelvoud aktiwiteite ingesluit van geskenkbokse toedraai en boeke bind, tot bandjies maak, proppe bedraad en papierkuns bemeester. Daar is darem nie net gewerk nie, maar ook lekker ontspan by die vlooimark waar leerders hul entrepreneursvaardighede ten toon kon stel en handgemaakte items teen R5 moes verkoop. Soggens en saans is daar Bybelstudie gehou en veral saans se koffiekuiers om die kampvuur sal nie gou vergeet word nie. ‘n Kamp sal natuurlik ook nie ‘n kamp wees sonder die impromptu-toneel, ‘n sokkie, samesang en lanternbekruip nie! Vir EHS was die hoogtepunt van die kamp toe ses Erries gekies is vir die nasionale kamp wat gedurende die Desembervakansie in die Wes-Kaap aangebied gaan word. Hartlik geluk aan die volgende leerders: Carla Bronkhorst, Franco Gibbens, Mary-Jané van der Merwe, Chané Oosthuizen, Megan McDermid en Tharina Viljoen. Hierdie leerders pluk nou die vrugte van hul goeie gedrag, harde werk en goeie spangees. Hoërskool Ermelo is trots op elkeen en is vol vertroue dat die Erries se naam hoog gehou sal word. Facta non verba! (EHS) < Previous Article Next Article >

  • Ligbron Koshuis VLR aangekondig

    Die afgelope week is die nuwe VLR vir 2020 en 2021 aangewys. Die leerders was baie nuuskierig, en kon nie wag om te hoor wie op die VLR is nie. “Baie geluk aan elke Liggie. Die Liggies sien uit om ‘n pad saam met julle te stap.” Ligbron Koshuis VLR aangekondig In die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. In die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. In die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. 1/3 Share SH HATTINGH 29 September 2020 Die afgelope week is die nuwe VLR vir 2020 en 2021 aangewys. Die leerders was baie nuuskierig, en kon nie wag om te hoor wie op die VLR is nie. “Baie geluk aan elke Liggie. Die Liggies sien uit om ‘n pad saam met julle te stap.” Die afgelope week is die nuwe VLR vir 2020 en 2021 aangewys. Die leerders was baie nuuskierig, en kon nie wag om te hoor wie op die VLR is nie. “Baie sterkte aan elke Liggie wat gekies is vir die VLR.” Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. “Baie geluk aan elke Liggie. Die Liggies sien uit om ‘n pad saam met julle te stap.” < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2021 | ALL RIGHTS RESERVED

bottom of page