top of page

1614 items found for ""

  • MLA tweede in Gert Sibande Distrik

    MLA tweede in Gert Sibande Distrik 1/5 Share SM HATTINGH 18 May 2021 “Namens die hoof en die skool, baie geluk aan die individue met hul besonderse prestasies. Dit het ons trots gemaak om 'n Landtie te wees by hierdie prestige geleentheid.” By 2020 se Prestige Awards byeenkoms waar skole, onderwysers en leerder beloon is vir uitstekende werk in Gert Sibande Distrik, het Morgenzon Landbou Akademie (MLA) met ‘n groot hoeveelheid van die pryse weg gestap. Msukaligwa 2, waarvan MLA een van die 6 skole is, het met 'n totale slaagsyfer van 89.7%, tweede plek behaal in Gert Sibande Distrik. Hier volg 'n uiteensetting van die pryse wat aan MLA by hierdie prestige geleentheid oor handig is - MLA is aangewys as skool met die hoogste persentasie Baccalaureus studente in Msukaligwa 2 kring, beste skool in Afrikaans Huistaal, asook beste skool in Lewensoriëntering (LO). Op vak gebied is die volgende onderwysers bekroon as die beste presterend in die kring, en ook 'n 100% slaagsyfer in sy of haar vakke: Rekeningkunde - Jeanine van Aarde, Afrikaans Huistaal - Nelanie du Plessis, Gasvryheid - Mariska Janse Van Rensburg, IGO - Wybrand Wondergom, Toerisme - Janine Rautenbach, Landbou Tegnologie - Ruan Jansen van Vuuren, LO - Marina van Eck en Lewenswetenskap - Nelanie du Plessis. Die volgende leerders het geraamde sertifikate, asook trofees ontvang vir uitstekende prestasies: Jan-Hendrik Zwarts - Afrikaans Huistaal, Jan-Hendrik Zwarts - English First Additional, Jan-Hendrik Zwarts - Lewenswetenskap, Lou Grobbelaar- Landbou Tegnologie en Lou Grobbelaar- Wiskunde Gelleterdheid. “Namens die hoof en die skool, baie geluk aan die individue met hul besonderse prestasies. Dit het ons trots gemaak om 'n Landtie te wees by hierdie prestige geleentheid.” < Previous Article Next Article >

  • Veediefstal boewe loop op dun ys

    Veediefstal boewe loop op dun ys Veediefstal boewe loop op dun ys 1/3 Share SM HATTINGH 16 August 2022 Die waarde van die vee wat terug gevind is, is ongeveer R280 000. Op Maandag, 8 Augustus 2022, was agt koeie en vier kalfies op ‘n plaas gevind, ongeveer 12km buite die dorp, op die Amsterdam pad. Die vee is gevind deur ACSU, boere van die omgewing en die plaaslike veediefstal eenheid. Daar is twee mans op die plaas gevind, en is in hegtenis geneem, maar later weer vrygelaat omdat hul nie met die diefstal verbind kon word nie. Tydens die herwinning van die vee, het die twee mans gesê dat die plaas aan Alton Mphethe behoort, en dat hy op Maandag in die hospitaal was. Dié is nie die eerste keer wat daar gesteelde vee op Mphethe se plaas teruggevind is nie. Kaptein Carla Prinsloo, woordvoerder vir die Ermelo-polisie, sê dat Ermelo Veediefstaleenheid, ACSU en die boere gemeenskap ‘n operasie geloods het, “Buyisinkomo” en “Gcinimvelo”, waar daar later die middag die gesteelde vee gevind was. Volgens die boere gebruik veediewe strykysters om die beeste te brandmerk. In hierdie geval is daar drie kruise bo-oor die eienaar van die vee se brandmerk, waar die merke in die vee se ore ook uitgesny is. Die waarde van die vee wat terug gevind is, is ongeveer R280 000. Die eienaar van die beeste wat anononiem wil bly, wil net graag sy dank aan ACSU, Kolonel Zulu van die veediefstaleenheid, en al die boere bedank vir die soektog na sy vee. < Previous Article Next Article >

  • HMV torched and looted

    HMV torched and looted HMV torched and looted 1/3 Share GK CRONJE 11 May 2021 The SAPS has confirmed that a case of malicious damage to property has been lodged, but no arrests have been made as of yet. On Wednesday evening, emergency services rushed to a scene where a heavy vehicle traveling down Chris de Villiers Street, was set alight, allegedly after being thrown with a petrol bomb. Reports of residents, who were allegedly protesting in Extension 33, looting the contents of the HMV were also noted. SAPS and other services were quick on scene in an attempt to maintain order, but the damage had already been done. Firefighters battled tooth and nail to douse the smoldering wreckage of the HMV, while residents in the adjacent field cajoled and taunted their efforts. At the time of publication, no injuries have been reported. The SAPS has confirmed that a case of malicious damage to property has been lodged, but no arrests have been made as of yet. You may view more photos and videos on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Armed robbers meet their match with ACSU

    Armed robbers meet their match with ACSU Armed robbers meet their match with ACSU 1/5 Share GK CRONJE 26 July 2022 “Well done, ACSU. You are always there when we need assistance." While the majority of focus was fixated on the ongoing court case at the Ermelo Magistrate’s Court, wily criminals took the opportunity to stage an armed robbery at Ackermans at the Wesselton Boxer Complex. While they thought it might be a clean getaway with valuable loot, the blistering fast armed reaction from ACSU utterly foiled their plans. According to available information, four armed suspects entered the establishment with the intent of an armed robbery. One of the suspects feigned interest in the displayed cellular phones, whereafter he drew a firearm and pointed it at the employee. He further demanded cash from the registers, and that all cellular phones be put in bag. The suspects ordered the store manager to the back of the store. After the store manager activated the panic button, ACSU arrived within a matter of minutes, at approximately 13:00. According to reaction officers, all seemed normal upon arrival, but when officers approached the store, one of the employees stated that armed suspects were present inside the store. Reaction carefully entered the store, whereafter the suspects panicked and opened fire on ACSU, who returned fire. According to Mr. De Jager from ACSU, an approximate 40 rounds were fired. ACSU reaction officers suffered no injuries, but two of the four suspects were severely injured. One suspect was brought down inside the store, while a second attempted to flee via the back of the shopping complex, but was also taken down by ACSU reaction. The suspects were transported to medical facilities by Provincial EMS, whereafter one of the wounded suspects succumbed to his injuries. SAPS investigators recovered two firearms used by the suspects on scene, as well as the loot they intended to make off with. Bystanders at the shopping complex jeered at the wounded suspects as thy were tended to by EMS, and lauded the swift and stern reaction by ACSU. “Well done, ACSU. You are always there when we need assistance. Your quick reaction and non-nonsense approach has saved the community and businesses thousands of Rands in damages. We feel safer knowing that you are always alert and willing to help. You truly are the best in the business,” one resident stated. < Previous Article Next Article >

  • Erries spog trots met nog ‘n suksesvolle EHS-Gholfdag

    Erries spog trots met nog ‘n suksesvolle EHS-Gholfdag 1/4 Share SH HATTINGH 16 March 2021 Daar was ‘n groot verskeidenheid pryse vir die 160 spelers wat ingeskryf was vir die gholfdag. Op Saterdag, 6 Maart, het Hoërskool Ermelo hulle jaarlikse gholfdag met groot sukses aangebied. Dit is elke jaar ‘n projek wat deur die Errieraad se ouers aangebied word, en die gemeenskap se betrokkenheid spreek boekdele oor die positiewe gesindheid teenoor EHS. Daar was ‘n groot verskeidenheid pryse vir die 160 spelers wat ingeskryf was vir die gholfdag. Vir die individuele wenners was daar spesifieke pryse: Naaste aan die pen, putjie 4: André Croeser, Naaste aan die pen, putjie 6: Derek Bouwer, Naaste aan die pen, putjie 14: DC Swart, Naaste aan die pen, putjie 16: Mamba Dumezane. Langste dryf, putjie 9: Chanté Boonstra, Langste dryf, putjie 18: Chanté Boonstra, Hoeveelheid gholfballe in houer, nommer 12: Bossie Bosman. Omdat die formaat van die gholfdag ‘n twee-bal-beter-bal was, was die pryse in stelle van twee elk, waaruit die wenners self kon kies. Daar is 24 plekke aangekondig, dus het 48 van die spelers pryse gekry. Die wenners van die dag is as volg: W. Dreyer en A. Croeser wen die dag met 49 punte. In die tweedeplek is F. du Plooy en P. van der Merwe met 47 punte. Op hulle hakke volg T. Leibbrandt en P. Leibbrandt ook met 47 punte. In die vierde plek is J. Nkondo en V. Simelane en E. Neveling en L. Velleman neem die vyfde plek in. “Hoërskool Ermelo bedank elke speler en borg wat bygedra het tot die sukses van 2021 se EHS-Gholfdag. Al die ondersteuning wat EHS onophoudelik ontvang is wat die Erries van krag tot krag laat groei. Baie geluk en dankie aan die Errieraad, en hul ouers met ‘n puik gereëlde funksie. Julle is die toonbeeld van waar toe die Erries in staat is.” < Previous Article Next Article >

  • Dr. Rian Swart lê sy stetoskoop neer | tribune-newspaper

    Dr. Rian Swart lê sy stetoskoop neer 1/1 Share SH HATTINGH 23 February 2021 Sy aftreeplanne is om meer betrokke te raak by die boerdery, asook om in Jeffreysbaai te gaan kuier, waar Riekie ‘n huis het en waar haar kinders woon. Dr. Swart, ‘n welbekende in Ermelo, nie net onder die medici nie, maar ook onder die boere en gemeenskap, het besluit op die ouderdom van 78 jaar sy stetoskoop neer te lê. Hy is op 13 Julie 1942 in Amersfoort gebore. Hy was in Piet Retief in die laerskool, en het sy Hoêrskool loopbaan voltooi by Hoêrskool Ermelo. Dr. Swart het sy MBChB graad verwerf by die Universiteit van Pretoria , waarna hy vir ses jaar in Kroonstad gepraktiseer het. In 1973 verloor dr. Swart sy vader, en is genoodsaak om terug te keer Ermelo toe. Hy begin saam met vier ou manne werk, drs. Van Niekerk, Van Rensburg, De Bruin en Visagie. Met tyd wat aan gestap het, het van die dokters afgetree, en hy moes vennote kry om saam met hom te praktiseer. Dr. Swart en Vennote, wat bestaan uit Drs. Van Der Poel, Botha en Olivier, vier hul 47ste bestaansjaar die jaar. Hy het die voorreg gehad om meer as vierduisend babas in die wêreld in te kan bring. Tydens ‘n onderhoud met Dr. Swart, het hy aan die Tribune gesê daar was meer hoogtepunte in sy beroep gewees as wat daar laagtepunte was. Dit was altyd vir hom ‘n hoogtepunt as hy sy pasiënte kon gesond maak, of wanneer daar geopereer moes word, en die operasie ‘n sukses was. “Wanneer ek weet ek het ‘n operasie om te doen, dan het ek die vorige aand, asook die oggend gebid, en vir die Liewe Vader gevra om my te help tydens die operasie dat alles goed sal afloop. Ek het altyd op die Here vertrou, dit wat ek weet is baie maar die Here weet baie meer.” sê Dr. Swart. Hy verloor sy huweliksmaat, Miemie, vroeg in 2019, en het gedink hy sal die res van sy pad alleen stap. Die egpaar was vir 53 jaar getroud. Op 27 Junie 2020 trou hy egter weer met ‘n ou vriendin, Riekie, wat ook haar lewensmaat verloor het. Sy aftreeplanne is om meer betrokke te raak by die boerdery, asook om in Jeffreysbaai te gaan kuier, waar Riekie ‘n huis het en waar haar kinders woon. “Ek was baie lief vir my werk, en gaan defnitief terug verlang na die werk. Ek het ‘n baie aangename vennootskap met die ander dokters gehad, en dit was vir my ‘n groot voorreg om saam met hulle te kon werk.” sluit Dr. Swart sy onderhoud af met ‘n groot glimlag op sy gesig. < Previous Article Next Article >

  • Gholfers kan balle slaan | tribune-newspaper

    Gholfers kan balle slaan Herman Bosman saam met Marelize Potgieter wat die kompetisie gewen het met 54 punte. Herman Bosman saam met Marelize Potgieter wat die kompetisie gewen het met 54 punte. 1/1 Share SH HATTINGH 1 September 2020 Op Saterdag, 29 Augustus, was daar “2 Ball better ball Scramble drive” kompetisie by die Ermelo buiteklub aangebied. Die spelers het deur die woeste winde die dag nogsteeds geniet. Daar was heerlike worsbroodjies gewees om daai honger gaatjies te vul. Op Saterdag, 29 Augustus, was daar “2 Ball better ball Scramble drive” kompetisie by die Ermelo buiteklub aangebied. Die spelers het deur die woeste winde die dag nogsteeds geniet. Daar was heerlike worsbroodjies gewees om daai honger gaatjies te vul. Die wenners van die dag was Herman Bosman en Marelize Potgieter met 54 punte. Willem Cilliers en Karen Cilliers was in die tweede plek met 52 punte. E. Neveling en T. Alexander was in die derde plek. “Baie geluk aan elke speler. Die klub nooi graag die gemeenskap uit om Vrydae en Saterdae te kom speel.” < Previous Article Next Article >

  • ACSU wagte is wakker

    ACSU wagte is wakker ACSU wagte is wakker 1/2 Share SH HATTINGH 29 September 2020 ACSU het vir ‘n geruime tyd die verdagte dopgehou, en finaal vasgetrek. Al die gesteelde goedere is terugbesorg aan die eienaar. Op Maandag, 28 September, het ACSU wagte ‘n verdagte man vasgetrek wat al lank soek was. Die verdagte het by verskeie huise al huisware gesteel, en weer probeer verkoop aan ander mense. ACSU het vir ‘n geruime tyd die verdagte dopgehou, en finaal vasgetrek. Die aanklaer het Maandag (gister) ‘n saak ge-open by die SAPD waar hy gearresteer is. Al die gesteelde goedere is terugbesorg aan die eienaar. < Previous Article Next Article >

  • Proposed Upgrade to PG Bison's Mkhondo Plant | tribune-newspaper

    Proposed Upgrade to PG Bison's Mkhondo Plant 1/1 Share PAID CONTENT 1 December 2020 Basic Environmental Impact Assessment Process and Variation of Existing Air Emissions Licence (AEL) NOTICE OF ENVIRONMENTAL PROCESSES (NEMA & NEM:AQA) Proposed Upgrade to PG Bison's Mkhondo Plant Basic Environmental Impact Assessment Process and Variation of Existing Air Emissions Licence (AEL) PRE-APPLICATION PHASE Notice is hereby given of a Public Participation Process (PPP) in terms of the National Environmental Management Act (NEMA) (No. 107 of 1998, as amended) as well as the National Environmental Management: Air Quality Act (NEM: AQA) (No. 39 of 2004) and the National Water Act (No. 36 of 1998). Activity Description: PG Bison is proposing to extend their current particle board manufacturing facility in Mkhondo via installation of an additional 35000m²/day MFB press line; and a new MDF processing plant with associated 75MW thermal energy plant. This would trigger the activities listed in terms of the EIA regulations (2014, as amended), including GN R.983 (Listing Notice 1), 9, 12, 19, 27, 28, 32, 34, 51; GN R.985 (Listing Notice 3) Activity 14.NEM:AQA activities for “wood burning, drying and production of manufactured wood products” (Category 9, sub-cat 9.5) and “solid biomass combustion installations” (Cat 1, sub-cat 1.3) are also triggered, requiring variation of the existing AEL. Competent Authorities: Application in terms of NEMA will be made to the Mpumalanga Department of Agriculture, Rural Development, Land and Environmental Affairs (MDARDLEA): Gert Sibande Region. Application in terms of NEM:AQA will be made via SAAELIP to Gert Sibande District Municipality. Copies obtainable via the Environmental Assessment Practitioner (EAP). Notice is also given in terms of NEM:AQA of the intention to vary the AEL (Mkhondo/PGB/0003/2015/F02) for current operations (Cat 9, sub-cat 9.5) to cater for a manufacturer change for the new dryer and to exclude the previously proposed sawmill facility. Opportunity to participate: You are herewith invited to submit your written (fax, letter or email) request to be registered as an Interested and/or Affected Party (including your full name, contact details and interest in the matter) to Zutari by 25 January 2021. Additional information can be requested from Zutari. EAP Contact Details: Kelly Levendal (Zutari), Tel: 041 503 3900, E-mail: EnviroEC@zutari.com Date of Notification: 01 December 2020 < Previous Article Next Article >

  • Party hard, crash harder

    Party hard, crash harder Party hard, crash harder 1/1 Share GK CRONJE 18 May 2021 The Tribune ePaper received information from the SAPS that no incident has been reported, and no case opened. On Saturday, 15 May, a collision took place between a BMW and Volkswagen at a local watering hole in Oosthuise Street. After a rough night, the driver of the BMW, allegedly driving under the influence of alcohol, smashed into the Volkswagen. According to reports, the driver of the BMW subsequently attempted to flee the scene of the accident, but his vehicle wasn’t up to the task. No serious injuries were reported. All City Towing Service was on scene in a flash, and assisted the drivers, accompanied by the relevant emergency services. The Tribune ePaper received information from the SAPS that no incident has been reported, and no case opened. < Previous Article Next Article >

  • 4-Year long raw sewage overflow

    4-Year long raw sewage overflow 1/3 Share GK CRONJE 28 July 2020 Aside from the immense health risks this sewage overflow poses, the issue is further aggravated by the fact that the surrounding businesses suffer loss in clientele due to the constant, unbearable stench that lingers in the air, as one of the overflows is but mere meters from their shopfronts. At the time of going to print, both GSDM and MLM once again ignored the enquiry submitted In May 2018, the Tribune reported on a persistent sewerage network issue in a field adjacent to Oosthuizen Street, where raw sewage flows freely. At the time of reporting, the issue had already been ongoing for nearly a year. It is evident that this sewerage line is subject to a major unresolved blockage. In the elapsed timeline, surrounding businesses stated that Msukaligwa Local Municipality (MLM) had reportedly unblocked the line thrice, unfortunately haphazardly so, with continued spilling experienced within mere days after apparent unblocking. At the time, the issue was reported to MLM, Gert Sibande District Municipality (GSDM) and the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs (COGTA), which yielded no results. Fast forward to July 2020, and the overflow is still ongoing. Birds, other wildlife and stray cattle feasts on the daily smorgasbord of excrement gushing from the sewerage lines, and residents who takes shortcuts to their homes across this field has to trudge through the soggy soil. To be frank, this ongoing overflow holds immense health risks to animals, and especially residents, facing the throes of the COVID-19 pandemic. While authorities preach about hygiene, cleanliness and sanitizing, this overflow is a slap in the face of the community. Sewage contains a wide variety of dissolved and suspended impurities, and domestic sewage is also very likely to contain disease-causing microbes. The surrounding water sources that this massive pool and overflow of sewage in turn pollutes has a far-reaching impact. Sewage-contaminated water causes eutrophication, which is the increase in concentration of chemical elements required for life. The nitrates, phosphates, and organic matter found in human waste serves as a food for algae and bacteria. This causes these organisms to overpopulate to the point where they use up most of the dissolved oxygen that is naturally found in water, making it difficult for other organisms in this aquatic environment to live. Phosphates are also found in soaps and detergents, but there are other household products that we use everyday that can be toxic to many animals and humans if they are dumped directly into a water body. Residents who have to traverse this much, and stray cattle who return home to their owners, contaminated, poses a major risk of causing illness such as e-coli, diarrhea and hepatitis A, due to bacteria and viruses present in sewage effluent. Gastrointestinal disorders have been linked to sewage pollution, with viruses implicated as the cause. When toxic substances enter a body of water, they will be dissolved, become suspended in water or get deposited on the bed of the water body. The resulting water pollution causes the quality of the water to deteriorate, and affects aquatic ecosystems. Pollutants can also seep down and affect groundwater deposits, potentially ending up in the taps of residents. Aside from the immense health risks this sewage overflow poses, the issue is further aggravated by the fact that the surrounding businesses suffer loss in clientele due to the constant, unbearable stench that lingers in the air, as one of the overflows is but mere meters from their shopfronts. At the time of going to print, both GSDM and MLM once again ignored the enquiry submitted by the Tribune. Attempts to contact the Department of Environmental Affairs has proved fruitless, and the spokesman for the Mpumalanga division ignored submitted enquiries. To see a video footage of the overflow and the devastating effect it has had on the environment, a video is available on our Facebook page. You may also view more photos of the overflow on our Facebook page, Tribune Ermelo. < Previous Article Next Article >

  • Trotse EHS Graad 11 leerders ontvang streepbaadjies

    Trotse EHS Graad 11 leerders ontvang streepbaadjies Mienke Cloete en Johan Strauss op die verhoog tydens die voorlesing van die Presidente se erekode met EHS se hoof, mnr Pieter Grobler aan die woord. Mienke Cloete en Johan Strauss op die verhoog tydens die voorlesing van die Presidente se erekode met EHS se hoof, mnr Pieter Grobler aan die woord. 1/1 Share Content Supplied ​ Na die oorhandiging van die baadjies, is die Skoolbybel oorhandig aan die hoofdogter vir 2023, Mienke Cloete, as simbool van geloof. Op 24 Oktober het Hoërskool Ermelo hulle jaarlikse seremonie gehou waar die Graad 11’s hul streepbaadjies ontvang het. Die spesiale funksie behels die oorhandiging van EHS se kenmerkende streepbaadjies aan volgende jaar se matrieks. Die leerders antwoord op ‘n erekode, waarna hulle op die verhoog staan en hul ouers die geleentheid kry om die gewone groen baadjie te vervang met die besondere streepbaadjie. Die simboliese waarde hiervan is iets wat die Erries na aan die hart lê. Dit dui aan dat jy as Graad 12-leerder deel is van die leiers van die EHS en ‘n voorbeeld stel vir dié wat na jou moet opkyk. Na die oorhandiging van die baadjies, is die Skoolbybel oorhandig aan die hoofdogter vir 2023, Mienke Cloete, as simbool van geloof met die wens: “Glo in God en glo in die toekoms. Neem dit as ‘n lig vir jou pad – ook vir die Erries.” Die skoolvlag is oorhandig aan die hoofseun vir 2023, Johan Strauss, as simbool van eenheid – eenheid in wil en eenheid in strewe. Die wens wat gepaardgaan met dié vlag, is: “Neem dit en bou ‘n beter toekoms vir ons skool en ons land.” Mag die matrieks van 2023 die waarde en tradisie van die streepbaadjies ter harte neem en leiers wees, waar hul pad ookal heen mag lei. - Inhoud en foto verskaf deur EHS < Previous Article Next Article >

bottom of page