top of page

1614 items found for ""

  • Brief - Vrae aan Ermelo SAVF CEO | tribune-newspaper

    Brief - Vrae aan Ermelo SAVF CEO 1/1 Share Submitted Content 31 May 2022 "Ongelukkig is Ermelo bitter klein, en weet ons wat die waarheid is wat die “bestuur span” so hard probeer toe smeer!" Brief - Op 24 Mei 2022 was daar n persverklaring deur Ermelo SAVF huis in die Tribune geplaas. Graag wil ek net bietjie duidelikheid oor die verklaring vra, want ‘n paar dinge maak nie baie lekker sin nie. Meneer Adriaan Raubenheimer, CEO van SAVF: Eerstens, wie by die plaaslike munisipaliteit het die inspeksie gedoen? Was dit meneer Ndomiso Mahele van gesondheid van Gert Sibande Distrik Munisipaliteit, wat ek twee maande terug gevra het om weens die 5 jaar-plus rotte plaag asseblief te gaan kyk in wat se omstandighede daar kos gemaak en gestoor word vir die ou mensies, en hy toe ‘n waarskuwing uitgereik het aan die bestuur om onmiddelik plaagbeheer te kry, na sy inspeksie? Tweedens, graag wil ek ook weet hoe het Me. Waldi Sieberhagen die pos as bestuurder gekry, behalwe dat sy vriendinne is met die area bestuurderes mev Mari Louw! Die pos is in plaaslike koerante in Ermelo geadverteer, en nie een Ermelo inwoner was eers genooi vir ‘n onderhoud nie? Me. Sieberhagen het begin waarneem direk nadat Anelize weg is as bestuurder, waar sy in Piet Retief as sielkundige ‘n pos beklee het! Steeds is die pos plaaslik geadverteer, en sy toe direk aangestel. My gevoel hier is, plaaslik moet ons borg, ons moet skenk, ons moet help, ons moet gee, maar sodra daar poste oop gaan, is ons plaaslike mense nie goed genoeg om onderhoude te kry om vir ons eie ou mensies te sorg nie. So my vraag is, kan meneer ‘n bewys bring van al die CV’s wat plaaslik ontvang is, dat daar niemand wat voldoen het aan die pos vereistes nie, en moes ‘n persoon van buite Ermelo die pos kom beklee? Of is dit omrede nog voor die sluitings datum einde Januarie, is Me. Sieberhagen se trek reeds Desember van Wakkerstroom gehaal, en het sy reeds ‘n woonstel op die perseel gekry? Derdens, die “tenders”... Kos maak tender- Ons plaaslike tehuis het nie geld om vir die ou mense seep en room, of enige doeke aan te koop nie, en daar word op Facebook op 23 Febuarie 2022 gevra vir borge vir die ou mensies vir toilet en bad benodighede. Minder as twee maande later is die kombuis (kosmaak vir die ou mensies) op tender, wat nie in die publiek of media geadverteer is nie, direk vir Tasso’s, wat die insameling van die bad en toilet benodighede se afgee punt was, gegee? Daar is geen kos-verhitte vervoer voertuig wat ‘n skoonheids sertifikaat het nie, en die kos word agter in n gewone voertuig vanaf Tasso’s na die te huis vervoer! Daar is geen dieëtkundige wat oor die spyskaart besluit nie, hoewel ons tehuis se ou mensies verskillende kos behoeftes het! Drie weke later is die kontrak skielik gestop, omrede die unie ingetree het oor die staff wat in die kombuis van die tehuis gewerk het, se dienste beëindig sou word! Die te huis beskik oor ‘n volledige industriële kombuis, drie stoorkamers en ‘n inloop vrieskas, dag en nag personeel! Hoekom is die maak van die kos op tender gesit? Hoekom is dit nie geadverteer vir die publiek om kwotasies te gee nie? Dieselfde publiek wat moet asb borge gee? Hoekom is daar nie net ‘n kombuis bestuurder aangestel om die personeel op te lei nie? Waarom 11-plus plaaslike mense amper hulle werk laat verloor, en ‘n industriële kombuis, ten volle toegerus, laat leeg staan en kos agter in ‘n kar laat vervoer? Hoe het Tasso’s die kontrak gekry? Skoonmaak tender - Waarom is die skoonmaak van die tehuis op tender gesit, wat ook nie geadverteer is in die plaaslike media of koerant nie? Die tehuis het skoonmakers? Waarom nie hulle beter oplei en leer hoe om skoon te maak, en een van hulle die skoonmaak bestuur maak om leiding te neem nie? Waarom het ‘n lid van die dag bestuur, twee weke voor die tender aan haar direk gegee is, deur die voorsitter gaan registreer as ‘n skoonmaak maatskapy, en is die tender direk aan haar gegee? Hoe het sy nog op die dag bestuur gebly, as dit dan teen die SAVF se konstitusie is dat vrywillige bestuur nie mag werk vir vergoeding, en en op die bestuur wees nie? Waarom moes ‘n jare lange bestuurslid, wat die skoonmaak van die tuine, mnr. Jaco Kirk, afgaan van die dag bestuur maar, nie Me Michelle van der Merwe, wat die skoonmaak kontrak direk gekry het nie? Die tender is ook weens die unie terug getrek, omrede daar personeel is wat dit tans doen, wat sonder werk sou sit! Maar weer verstaan ek nie, daar is nie geld vir die ou mense vir doeke nie, maar daar is geld om ‘n vrywillige bestuurslid direkte tenders te gee om die tehuis skoon te maak, terwyl daar jarelange skoonmakers reeds is! Die kamera sisteem se herstel en opgradeer... Weer is daar geen tender aan die publiek geadverteer nie, en volgens die voorsitter van die vrywillige dag bestuur, het die CFO van SAVF dit direk aan haar man gegee? Steeds bly Me. Gray ook op die dag bestuur as voorsitter aan! Is die reëls in die SAVF konstitusie dan nie ook van toepassing op haar nie? In die vierde plek, word daar tans gevra vir oefen fietse en gimnasium apparate, wat my verstand ter bowe gaan! Die mensies is oud... hoe en waar gaan hulle dit gebruik? Is daar ‘n biokinetikus wat die klasse gaan aanbied, want die is mense van 70 jaar en ouer, hoe op aarde wil die bestuur nou ‘n oefen/gimnasium vir hulle begin sonder die regte gekwalifiseerde person wat dit aanbied? WIE GAAN DIT BETAAL? Die plaaslike borge? Is dit ‘n basiese behoefte? Kan daar nie twee keer ‘n week pilates’ of meer geskikte oefen programme wat nie swaar gewigte en apparate benodig vir die ou mensies gegee word nie? Vyfdens... Die kos!! Ons ou mensies kry 4 tot 5 keer ‘n week melkkos of sop, gemaak van al die oorblywende kos in die kombuis! Hoe op aarde is dit gebalanseer? Waar is die dieëtkundige wat volgens die ou mensies se behoeftes die spyskaart moet uitwerk? In die sesde plek - Die borg van vrugte! Waarom moet die ou mense vrugte, wat aan die tehuis geskenk word, koop by die tehuis se snoepie? Wat van die ou mensies wat nie dit kan bekostig nie? Kry hulle nie vrugte nie? Vrugte behoort ‘n deel te wees van die ou mensies se gebalanseerde dieët!! Dit behoort nie aan dié wat geld het, verkoop te word nie! In die sewende plek... George Kleynhans! Meneer Adriaan, die skorsing en verhoor van mnr. Kleynhans sit nie lekker met ons as borge en publiek nie! Hierdie is ‘n man wat sy hart en siel in die Ermelo tehuis gesit het! Wat op sy kniee stoorkamers geskrop het om die ou mensies teen die rotte se uriene en snert te beskerm! Wat dag in en dag uit meer gedoen en gegee het as u nuwe bestuurders! Wat ‘n vrywiliger is, en nog nooit ‘n sent of tender gekry het by die tehuis nie! Ek smeek u, kyk na sy aanklag vorm! Dis om van te lag! Ek het n plaaslike prokureur gevra om mnr. Kleynhans te gaan verteenwoordig, want ek dink dis tyd om die gereg, en mnr. Willem Petzer te betrek by Ermelo SAVF! Meneer Kleynhans het opgestaan teen die dag bestuur voorsitter, Me. Gray, en die nuwe bestuurderes, Me. Waldi, oor die direkte tenders... en hy is geskors?? Hoe op aarde word ons tehuis bestuur? Dan verder, so drie maande terug was daar n ou Altzheimers pasiënt, wat deur ‘n verpleegster geslaan is met ‘n leë 2 liter bottel, omrede die pasiënt haar gestamp het. Daar is geen stappe teen die personeel lid geneem nie, en die hele storie is onder die mat ingevee, hoewel daar video material van die voorval was! Hoe veilig is ons ou mense in die tehuis?? Waarom het Me. Gray en Me Sieberhagen nie die plaaslike SAPS se veiligheids eenheid in kennis gestel nie? Laastens... Me. Louw bedank Me. Sieberhagen vir haar veranderinge en opgraderings? Vandat die dame daar begin het, het sy nog nie ‘n sent van haar eie geld gebruik vir enige iets by die tehuis nie! Inteendeel het Me. S Kirk 90% van alles gereël! Waar is haar bedanking? Waar is ons borge se dankie? Vandat Me. Sieberhagen en Me. Gray aan die stuur is, is ons tehuis en bestuur swakker as ooit! Van kos tot onwettige tenders uitgee gaan familie en vriende! Maar volgens die munisipale inspeksie gaan dit baie goed daar, ‘n inspeksie waarvan niemand by ons plaaslike munisipaliteit eers weet van nie! Meneer Adriaan Raubenheimer, CEO van SAVF, in plaas van ‘n self-opgemaakte persverklaring wat baie duidelik deur die drie dames self geskryf, en nie ons plaaslike stadsraad nie, want net hulle drie word eer gegee en bedank in die verklaring, vra ons asseblief om ‘n publieke vergadering met u te hê, in persoon! Nie die area-, dag- of vrywilligers hoof nie. Ons wil u in persoon sien! Ons wat borg, is glad nie gelukkig met die stand van sake by Ermelo SAVF ouetehuis nie! Ons wil bitter graag met u, en die media, om ‘n tafel sit, en antwoorde hê! Ons wil weet of daar aandag gegee, en stappe geneem gaan word? Hierdie is ons ou mense, Ons oupas en oumas! Ons ooms en tannies... nie Waldi, Judy of Mari sin nie! Nie een van hulle drie het ‘n familie lid in ons ouetehuis nie! Dalk is dit waarom alles so goed gaan volgens hulle! As die sak vol is, is die mond mos stil! Daar is nog bitter baie vrae wat ons het oor gebeure wat plaasvind in daai gebou! Soos ek reeds ook gesê het, dis dalk tyd om ‘n behoorlike ondersoek te loods, want die area bestuur is volgens die persverklaring baie gelukkig oor die tehuis bestuur, en hoe ons ou mense behandel word! Inteendeel praat sy met “lof” oor die tehuis en die bestuur daarvan? Die persverklaring sit nie lekker met ons as gemeenskap nie! Ongelukkig is Ermelo bitter klein, en weet ons wat die waarheid is wat die “bestuur span” so hard probeer toe smeer! - - Groete, ‘n baie bekommerde borg, wat se beursie nou toe is vir SAVF Ermelo < Previous Article Next Article >

  • SAPS warns trigger-happy funeral attendees

    SAPS warns trigger-happy funeral attendees SAPS warns trigger-happy funeral attendees Sfiso Mkhabela, Sipho Khoza, Sendra Ngwenya, Sizwe Johannes Mkhabela and Eulanda Mlimi were arrested at scene. Sfiso Mkhabela, Sipho Khoza, Sendra Ngwenya, Sizwe Johannes Mkhabela and Eulanda Mlimi were arrested at scene. 1/2 Share SH HATTINGH 23 September 2020 The Provincial Commissioner of the South African Police Service in Mpumalanga, Lieutenant General Mondli Zuma, is perturbed by incidences where gun taunting individuals often fire shots randomly at funerals. Another incident recently took place over the weekend. The Provincial Commissioner of the South African Police Service in Mpumalanga, Lieutenant General Mondli Zuma, is perturbed by incidences where gun taunting individuals often fire shots randomly at funerals. Another incident recently took place over the weekend. These individuals become trigger happy and discharge firearms totally disregarding the law and lives of other funeral attendees or children. General Zuma therefore condemns such incidences in the strongest terms and indicated that such dangerous actions must not be supported. “Bereaved families must assist police and not allow criminals to discharge firearms during funerals of their loved ones, irrespective of how the deceased behaved while still alive. The condemnation by General Zuma comes after four men and a woman were arrested on Saturday, 19 September 2020, by the Tactical Response Team members. The suspects are alleged to have attended a funeral at Masoyi Trust. Their arrest came after police received damning reports about certain individuals who were busy firing shots at a funeral claiming they were bidding farewell to their friend. In that regard, police followed this information and cornered the suspects at Hazyview, whereupon searching them, police found two unlicensed firearms loaded with ammunition. Yesterday, 21 September 2020, the villains made their first appearance at the White River Magistrate’s Court, where they were all remanded in custody until Friday, 25 September 2020. Sfiso Mkhabela 31 years old, Sipho Khoza 36, Sendra Ngwenya 33, Sizwe Johannes Mkhabela 26 and Eulanda Mlimi 28, were all not asked to plea hence they were sent packing back to custody. Last month, a similar incident occurred at Marite Trust near Hazyview where a group of lawlessness individuals also fired shots after a funeral in a so called after tears event. In that occasion, the Tactical Response Team members responded but were shot at by the very same suspects who were negligently using firearms. They (police) had to defend themselves at which two suspects were fatally shot, meanwhile a third one was injured. Two firearms with serial numbers filed off were confiscated and 11 suspects arrested, charged with violation of Lockdown Regulations. Six of the 11 were further charged with nine counts of attempted murder, two counts of murder, three of malicious damage to property and two counts of possession of prohibited firearms. These six suspects were all granted bail ranging between R7000 and R3000, however two abandoned their bail. Their case is expected back at the Mkhuhlu Magistrate’s Court on 21 October 2020, whereas they will also appear for the Lockdown Regulations’ case on 19 October 2020, which the other five will join them in the dock. “This is surely enough evidence showing how some individuals can disregard the law to that extent. I urge the community not to celebrate such actions nor tap these unscrupulous individuals on their shoulders and unduly crowning them champions or wise. Report these people to the police because they are a danger to the society,” concluded General Zuma. < Previous Article Next Article >

  • Dilapidated kiosks lure idle hands

    Dilapidated kiosks lure idle hands 1/4 Share GK CRONJE 24 May 2022 The slightest moisture, drizzle or rain results in leaving hundreds of residents without electricity at any given time. Despite a ruckus made by political parties, warnings from NERSA and the slew of tampering, vandalism and damages suffered by Msukaligwa Local Municipality, waterproofing, safeguarding and maintaining the electrical kiosks and substations in Ermelo, Wesselton and the surrounding areas seems to be the last on the municipality’s agenda. The slightest moisture, drizzle or rain results in leaving hundreds of residents without electricity at any given time. Being a major inconvenience and that equipment and devices are damaged in the resulting electricity spikes, this is an issue which addressing is long overdue. Additionally, the sharp increase in wilful vandalism and alleged sabotage from unknown entities further aggravate the situation. The outages caused by the exposed innards of the kiosks, coupled with municipal load reduction and national load shedding, residents and businesses are left in utter frustration. In reported incidents, neutral electrical wires were cut at various kiosks, the loose covers of the kiosks were carried away and presumably sold for scrap metal, long grass around kiosks were set alight, and in several instances, main switches were simply switched off, leaving ward upon ward in darkness. The ease of which kiosks and substations in Ermelo can be tampered with is nothing short of laughable, with the vast majority of electrical kiosks being without doors, lids or covers. Nary a kiosk is locked with a padlock as required by law, and many kiosks are completely devoid of cover doors. Several instances have been reported to MLM, where their own technicians have jerry-rigged kiosks or substations in unsafe and dangerous manners. The municipality has appealed to the public to report any suspicious persons near electrical infrastructures, and has stated that municipal employees are identified by overalls and reflector vest with the logo, and/or the name of the municipality. This statement from the municipality is contradictory, as many contractors employed by the municipality drive unmarked vehicles, and wear civilian clothing. Furthermore, NERSA requires mini-substations and kiosks to be free of rust, and be locked as to be of no safety risk to the public. It is also expected by NERSA that municipalities keep substations and mini-substations painted, numbered and marked correctly, and that hazard signs be clearly displayed. Alas, this is not the case in Ermelo. While polictal strife ravages the inner workings of Msukaligwa Local Municipality, there is no bright light in the municipal tunnel ahead. < Previous Article Next Article >

  • TLU SA to raise awareness of farm attacks | tribune-newspaper

    TLU SA to raise awareness of farm attacks 1/0 Share GK CRONJE 4 August 2020 “This year we already faced 35 murders in 180 farm attacks. These are not statistics. They are people. South Africans often do not realize the scale of the impact of attacks on agriculture as a whole and ultimately, on food production.” Therefore, on 14 August 2020, TLU SA will virtually walk around South Africa in 24 hours in protest against the 5 530 farm attacks since 1990. TLU SA is anxious about the increase in farm attacks, which this weekend lead to five murders. It earnestly urges farmers, their families and workers to be alert at all times. “The nine attacks of this weekend confirmed our observation that the marked decrease in violent crimes on farms during the first week of the lockdown, was shortlived. The first six months of 2020 mirror the same period in 2019,” says Mr. Henry Geldenhuys, the chairman of TLU SA’s Safety Committee, and deputy president of TLU SA. Apart from the increase in crime, the lockdown also leads to further complications when police stations have to close temporarily after exposure to COVID-19. The public often does not have any alternative numbers for SAPS members at these stations, and they are left to their own devices during attacks. “It’s been some time since TLU SA realized they could not depend on the government to safeguard them,” says Mr. Geldenhuys. “People who live on farms increasingly have to make use of their own abilities and capacity to ensure their safety. The solution lies in personal alertness and readiness.” From the feedback after failed attacks, it is clear that victims who were highly alert and ready, with a weapon on hand, and could effectively prevent an attack. The reaction of a well-organized Farm Watch, made up of members who knows the environment and residents, is invaluable when the reaction time and effective action of the police are limited. Safety starts with the individual farmer, then the family and workers and then branches out to neighbours, Farm Watch and the police. It is crucial to be prepared by keeping a weapon for self-defense within reach, to have your contingency plan in place, and ensuring the ability to communicate from the farm, is established. TLU SA urgently requests farmers to join local safety structures and always to be alert. The farmers of South Africa are of vital importance. They have the particular knowledge and expertise to farm in a marginal agriculture country to produce food for our tables. They are viewed as some of the best farmers in the world. South African farmers continue making plans; through drought, through lockdown, through attacks. “Unfortunately, the attacks on South Africa’s farmers, their families and workers are increasing and becoming more and more brutal,” says Mr. Henry Geldenhuys. “This year we already faced 35 murders in 180 farm attacks. These are not statistics. They are people. South Africans often do not realize the scale of the impact of attacks on agriculture as a whole and ultimately, on food production.” Therefore, on 14 August 2020, TLU SA will virtually walk around South Africa in 24 hours in protest against the 5 530 farm attacks since 1990. During the same time, 2 083 persons were ripped from the lives of their families, friends and communities. With the virtual protest walk of 5 530km, TLU SA hopes to focus enough attention on these crimes to force the government to do more than speak empty words. Farm attacks, as a priority crime, must receive the same attention and focus other serious crimes do. “We realize that no campaign or protest march on its own can bring an end to crime, but it is important to create awareness of the problem, here and abroad. We know it lies in the hands of communities to combat crime as there is a lack of political will from the government to control the situation. We want all South Africans who are fed up with crime, to take part in this protest march.” concluded Mr. Geldenhuys. If you require more information, or have any enquiries, you may contact Mr. Geldenhuys on 083 560 1273. < Previous Article Next Article >

  • Errieraad van 2021 aangekondig

    Errieraad van 2021 aangekondig Voor (v.l.n.r.): Nicholaas Snyman, Chané Bester, Zimri Büchling (Vise-president), Arend Fourie (President), Anke de Kock (President), Lana Herholdt (Vise-president), Lourens Erasmus (Voorsitter: Huis Veltman), Mignon Ferreira. Middel (v.l.n.r.): Margha Greyling (Sekretaris), Michaela van Rensburg (Penningmeester en Voorsitter: Hotelraad), Hendrik Louwrens, Morné Olivier (Voorsitter: Dorpshuis), Ruchard Cloeté (Sekretaris), Khaya Mkhonza, Desmond Slabberts (Voorsitter: Kultuur), Yolanda Mahlangu, Chantelle Swart (Voorsitter: Sport). Agter (v.l.n.r.): Nadia Kluyts, Carissa Venter, Leandri Viviers (Voorsitter: Kultuur), Corné Jansen van Rensburg (Voorsitter: Sport), GJ Swanepoel (Penningmeester), Christaan Arnoldi, Yvonne Röhm (Voorsitter: Nelstehuis), U-lene Nortjé (Voorsitter: Dorpshuis), Thandiwe Nhlabati. Voor (v.l.n.r.): Nicholaas Snyman, Chané Bester, Zimri Büchling (Vise-president), Arend Fourie (President), Anke de Kock (President), Lana Herholdt (Vise-president), Lourens Erasmus (Voorsitter: Huis Veltman), Mignon Ferreira. Middel (v.l.n.r.): Margha Greyling (Sekretaris), Michaela van Rensburg (Penningmeester en Voorsitter: Hotelraad), Hendrik Louwrens, Morné Olivier (Voorsitter: Dorpshuis), Ruchard Cloeté (Sekretaris), Khaya Mkhonza, Desmond Slabberts (Voorsitter: Kultuur), Yolanda Mahlangu, Chantelle Swart (Voorsitter: Sport). Agter (v.l.n.r.): Nadia Kluyts, Carissa Venter, Leandri Viviers (Voorsitter: Kultuur), Corné Jansen van Rensburg (Voorsitter: Sport), GJ Swanepoel (Penningmeester), Christaan Arnoldi, Yvonne Röhm (Voorsitter: Nelstehuis), U-lene Nortjé (Voorsitter: Dorpshuis), Thandiwe Nhlabati. 1/1 Share SH HATTINGH 22 September 2020 Op Vrydag, 11 September 2020, was die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. “Baie geluk aan elkeen wat verkies is, en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!” Op Vrydag, 11 September 2020, was die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. Die dogters wat verkies is tot 2021 se leierraad, is Chané Bester, Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Yolanda Mahlangu, Thandiwe Nhlabati, U-lene Nortjé, Yvonne Röhm, Chantelle Swart, Michaela van Rensburg, Carissa Venter en Leandri Viviers. Die volgende seuns is verkies tot 2021 se leierraad: Zimri Büchling, Arend Fourie, Lourens Erasmus, Desmond Slabberts, Richard Cloete, Nicholaas Snyman, Hendrik Louwrens, Corné Jansen van Rensburg, Christiaan Arnoldi, Khaya Mkhonza, Morné Olivier en GJ Swanepoel. Die Dorpsraad vir 2021 is U-lene Nortjé (Voorsitter), Morné Olivier (Voorsitter), Chané Bester, Zimri Büchling, Mpho Mashela,Tino Mafura, Khaya Mkhonza, Thandiwe Nhlabati, Desmond Slabberts en Eunika Snyman. Die seuns wat verkies is vir Huis Veltman se raad, is Lourens Erasmus (Voorsitter), Richard Cloete, Arend Fourie, Corné Jansen van Rensburg, Hendrik Louwrens, Nicholaas Snyman, GJ Swanepoel, Jacques van der Merwe. Nelstehuis se raad bestaan uit Yvonne Röhm (Voorsitter), Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Michaela van Rensburg en Carissa Venter. Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes verkies is, is as volg - Presidente: Anke de Kock en Arend Fourie. Vise-presidente: Lana Herholdt en Zimri Büchling. Voorsitters, Dorp: U-lene Nortjé en Morné Olivier. Voorsitter, Huis Veltman: Lourens Eramus. Voorsitter, Nelstehuis: Yvonne Röhm. Voorsitters, Sport: Chantelle Swart en Corné Jansen van Rensburg. Voorsitters, Kultuur: LeandriViviers en Desmond Slabberts. Sekretarisse: Margha Greyling en Richard Cloete. Penningmeesters: Michaela van Rensburg en GJ Swanepoel. Voorsitter van Hotelraad: Michaela van Rensburg. “Baie geluk aan elkeen wat verkies is, en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!” < Previous Article Next Article >

  • Hof staan borgaansoek toe na fratsongeluk | tribune-newspaper

    Hof staan borgaansoek toe na fratsongeluk 1/5 Share SM HATTINGH 26 July 2022 Tydens hof was daar verskeie kere breek geneem oor die mediese verslae wat nog nie beskikbaar was nie. Vrydag, 15 Julie 2022, wat ‘n gewone werksdag sou wees vir ‘n plaasboer, het egter ontaard in ‘n groot ongeluk. Mnr. Louis Grobler (41) ‘n welbekende plaasboer wat op die Ermelo-Lothair pad boer, het die afgelope ruk groot skade gely as gevolg van diefstal op sy plaas. Louis het vanaf 2000 die boerdery oorgeneem om na sy moeder (71) en suster om te sien, asook na sy vrou en twee kinders. Louis het op dié Vrydag, tussen 12:00 en 14:00, gegaan na die landerye, waar daar beweer was dat van sy mielies gesteel word. Met aankoms by die landery het drie minderjarige kinders, onderskeidelik 10, 11 en 13 jaar oud, uit die mielieland gehardloop. Hy het remme geslaan toe hy die kinders gewaar, maar weens die mielie blare wat in die lande gelê het, het die bakkie begin gly, en twee van die kinders is deur die bakkie gestamp. Louis het dadelik uit sy voertuig gespring om die kinders te help, en het ook dadelik vir Mnr. Lion du Plessis gekontak om hom te vertel van die ongeluk en om vir Louis te kom bystand gee. Hulle het dadelik die SAPD gekontak, asook mediese dienste vir die kinders. Na ongeveer ‘n uur was die SAPD steeds nie op die toneel gewees nie, waarna hul weer gekontak was. Louis het aan die SAPD verduidelik wat gebeur het, en hy is dadelik gearresteer. Hy staar nou twee aanklagtes van poging tot moord, en ‘n aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer in die oë. Tydens die gebeure was daar geen oog getuies op die toneel, behalwe Louis en die drie kinders nie. Hy het sy eerste verskyning in Ermelo Hof gemaak op Maandag, 18 Julie 2022, waarna die saak uitgestel was na Woensdag, 20 Julie 2022. Op Woensdag, tydens sy tweede verskyning, was die straat voor die hof gepak met verskeie politieke partye, waar daar gesing en gedans was. Elke persoon het ‘n plakaat gehad met verskeie spreuke soos “We want the dog behind the cell, no bail” en “All white dogs must fall”. Op Woensdag het Mnr. Mario Jungbluth aan die hof gesê dat Louis nie ‘n vlug risiko is nie, dat hy bereid is om sy paspoort in te handig, en dat hy glad nie sal inmeng met die ondersoeke nie en die plaaslike SAPD sal los om hul werk te doen. Hy het geen familie of enige bates buite die grense van Suid-Afrika nie. Mnr. Jungbluth het ook aan die hof gesê dat op die dag van die ongeluk, het Louis nie die toneel verlaat of weg gehardloop nie. Hy was inteendeel die een wat die SAPD, asook die mediese personeel dadelik gekontak het. Op Woensdag is die saak uitgestel na Vrydag, 22 Julie 2022. Vrydag was die straat voor die hof afgespêr deur die SAPD sodat geen voertuie daar kan beweeg nie, en die verskeie politieke partye was weer van vroeg oggend af besig om te dans en sing. Mnr. Werner Jungbluth, Louis se advokaat, was Vrydag in die hof, waar hy verskeie ander sake as voorbeelde gebruik het, soos die geval in Piet Retief van Pampoenkraal, asook ‘n saak in Groblersdal. Mnr. Jungbluth het in die hof gesê dat daar Woensdag in die hof gesê was dat minderjarige kinders nie weet wat reg en verkeerd is nie, waarop hy gevra het, “sal minderjarige kinders dan weet wat is die verskil tussen ‘n leun en die waarheid?” Daar is ook gerugte wat die rondte doen oor omkopery vanaf Mr. Saaiman, waarna Advokaat Jungbluth gesê het “indien dit die waarheid is, hoekom het die SAPD nie Saaiman gearresteer nie, en hoekom is daar nie ‘n saak geopen of gesê dat SAPD besig is met ondersoeke oor die gerugte nie?” Vrydag was ‘n baie moeilike en emosionele dag vir familie en vriende in die hof gewees. LUR Vusi Shongwe het ook Vrydag sy verskyning buite die hof gemaak. Die LUR het in sy toespraak aan die verskeie media huise gesê dat die plaaseienaar, plaaswerkers en plaasbewoners moet kan saam werk, en dat die plaaswerkers en plaasbewoners dadelik die plaaseienaar moet inlig indien hul sien of hoor van vreemde optrede, of indien iets fout is. Verskeie lede van die gemeenskap van Ermelo, asook vriende van Louis, het aan die Tribune gesê dat Louis nie in die tronk hoort nie, dat hy glad nie ‘n rassis is nie, en dat hy altyd daar is om te help, en sal altyd luister en raad gee. Op 10 Januarie het ‘n plaaswerker ‘n oproep gekry terwyl hy op die trekker gery het, dat sy kind weg was, en dat hul nie die kind kon vind nie. Die plaaswerkers het Louis dadelik ingelig, en toe Louis by die plaasdam kom, het hy sy lewe gewaag om ‘n kind se lewe te red. Hy het so ver gegaan om vir die kind mond-tot-mond asemhaling te gee, net om die kind te red. Nou staan die vraag, sal ‘n rassis ‘n swart kind mond-tot-mond asemhaling gee? Die man wat ‘n rassis genoem word, het vir die kind, wat ongelukkig later oorlede is, se begrafnis betaal, want die ouers het nie die finansies gehad nie. Louis maak altyd seker dat sy plaaswerkers net die beste het, en hy doen alles in sy vermoë om mooi en goed om te sien na sy plaaswerkers. Net soos wat hulle afhanklik is van Louis, net so afhanklik is hy van hulle. Tydens hof was daar verskeie kere breek geneem oor die mediese verslae wat nog nie beskikbaar was nie. Ten tye wat die verslae onder oë was deur beide partye, het die magistraat, Mnr. Motsepe, geen borgtog aan Louis toe gestaan nie, en was die saak uitgestel na, Dinsdag, 26 Julie 2022. Louis het intussen borgtog verkry, en is voorwaardelik vrygelaat. < Previous Article Next Article >

  • Lizelle Lee is a cricketing powerhouse | tribune-newspaper

    Lizelle Lee is a cricketing powerhouse 1/2 Share GK CRONJE 15 March 2022 Cricket is a simple sport at its core. A ball is delivered. Someone with a bat 20.12m away has to hit it... and few hit it harder than Lee. South Africa’s Proteas find themselves in an unfamiliar position heading into the 50-over World Cup in New Zealand. For the first time in 14 global tournaments, they harbour realistic ambitions of lifting the trophy. “We wouldn’t be going if we didn’t all believe we could actually do it,” says Lizelle Lee, the team’s destructive opening batter who was recently recognized as the best 50-over player in the world by the International Cricket Council (ICC). “We spoke about this in camp. We all agreed that there was no point in going if we didn’t intend to come back as champions. We know it’s never been done before, but we want to make history as the first South African team to win a World Cup.” South Africans have conquered the world before. The men’s Under-19 team, captained by Aiden Markram and coached by Ray Jennings, in 2014 became the first side to win a major final. But no senior squad has done it. This group is unburdened by a history of failing when it mattered. The South African women’s side, under-resourced in every metric compared with their male counterparts, have long fought for equality in the country’s third most popular sport. All too often they’ve been regarded as an afterthought, contesting untelevised games in near-empty stadiums. “When I was growing up, I didn’t even know there was a South African women’s team,” says Lee, who grew up in Ermelo, and will be turning 30-years-old in April. “It just wasn’t something I was conscious of and I know a lot of other girls will tell you the same thing. It wasn’t on TV. You didn’t see games advertised. I played because I loved the game. I didn’t play for fame or money or recognition.” The dial shifted in 2013 when insurance firm Momentum joined as a title sponsor and helped Cricket South Africa (CSA) fund full-time contracts for six players. That number increased over the years, there are currently 15 centrally contracted players with CSA, but changes in other facets have been slow. The team was constantly playing catch-up with the more advanced cricket ecosystems in Australia and England, which together have won 16 of the 18 global showpieces since 1973. “Those countries are so far ahead,” says Lee, who has been a mainstay in the Australian Women’s Big Bash League, and has played for Somerset and Surrey in England. “Women players are given a much bigger platform there. I’m more recognised when I walk around there than I am in South Africa. But it is changing.” Lee credits CSA for ‘promoting the women’s game’ but the players have advanced their own cause on the field. By the time the T20 World Cup in Australia came into focus in January 2020, Lee could look around a dressing room studded with match-winners. “It’s not that it happened all of a sudden, because we’d been working hard for a few years,” she says. “But now we have superstars all around, genuine world-class players.” By winning the ICC ODI’s Women’s Cricketer of the Year award for 2021, she joins an elite list that includes all-time greats Stefanie Taylor of the West Indies, England’s Sarah Taylor, New Zealand’s Suzie Bates and Australian duo Meg Lanning and Ellyse Perry. That’s easy enough to understand. Cricket is a simple sport at its core. A ball is delivered. Someone with a bat 20.12m away has to hit it... and few hit it harder than Lee. She’s officially the best woman in 50-over cricket. And if she can hit enough balls with enough force, she may also be a World Cup champion. - Daniel Gallan, New Frame < Previous Article Next Article >

  • COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie

    COVID-19 kry nie JJ Leiers onder nie Die 2021 JJ Leiers Die 2021 JJ Leiers 1/1 Share SH HATTINGH 22 September 2020 “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” Die 2020 Leiers van Laerskool JJ vd Merwe het besluit om die beste te maak van die COVID-19 pandemie. Hulle het die COVID-19 regulasies gekombineer met ‘n kleurvolle dans op die liedjie “Into the Unknown”. Die liedjie het net bevestig dat die groep kinders kans sien vir dit wat op hulle wag. “BELIEVE in YOURSELF and you will be UNSTOPPABLE...even in the UNKNOWN!” < Previous Article Next Article >

  • Alcohol sale now allowed under National Alert Level 3 | tribune-newspaper

    Alcohol sale now allowed under National Alert Level 3 1/1 Share GK CRONJE 2 June 2020 In terms of the regulations, the sale of liquor at any licensed premises or through e-commerce delivery is permitted from Monday to Thursday, between 09:00 and 17:00, the transportation and distribution of liquor to licensed premises is permitted, the consumption of liquor at the place of sale is prohibited, the sale of liquor is prohibited on Fridays, Saturdays, Sundays and on public holidays, and no special or events liquor licenses may be approved for the duration of the national state of disaster. Under National Alert Level 3, all licensed liquor outlets, including shebeens and taverns, will be able to sell alcohol on a takeaway basis. Finance, Economic Development and Tourism MEC, Mr. Pat Ngomane, emphasized that the sale of alcohol by licensed outlets will be permitted for consumption off the licensed premises only. This follows the release of the regulations for Alert Level 3 by the Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma. “Under Alert Level 3, all licensed liquor outlets including shebeens and taverns, will be allowed to sell liquor but only for consumption off the licensed premises. By off-consumption, we mean people will only be allowed to buy liquor to take home to consume at their private residences. Therefore, consumption in premises will be strictly prohibited. I must stress that only licensed outlets, whether licensed to sell for on-consumption or off-consumption, will be allowed to sell liquor but for consumption off the licensed premises only. Level 3 regulations suspend the on-consumption condition for the outlets licensed as such and permit them to sell for off-consumption as well, during lockdown Alert Level 3. Licensees must therefore adhere to the rules and regulations, as well as all safety measures, as provided. I must add that outlets with liquor licenses that expired during the lockdown period will also be permitted to sell, but all those with licenses that expired or lapsed long before the lockdown are prohibited from operating”, explained MEC Ngomane. In terms of the regulations, the sale of liquor at any licensed premises or through e-commerce delivery is permitted from Monday to Thursday, between 09:00 and 17:00, the transportation and distribution of liquor to licensed premises is permitted, the consumption of liquor at the place of sale is prohibited, the sale of liquor is prohibited on Fridays, Saturdays, Sundays and on public holidays, and no special or events liquor licenses may be approved for the duration of the national state of disaster. The offices of the Mpumalanga Economic Regulator (MER) will remain closed until further notice, as the return to operations guidelines are being implemented. In the meantime, enquiries or submission of all documents can be forwarded via email to licensing@mer.org.za . Licensees and their customers are also reminded that the validity of licenses can be verified free of charge by using the SMS service offered by the MER or via portal on www.meronline.org.za . < Previous Article Next Article >

  • Lyke ontbind in staats lykshuis | tribune-newspaper

    Lyke ontbind in staats lykshuis 1/1 Share GK CRONJE 5 July 2022 Lykshuis koelkamers is al minstens twee weke buite werking, wat daarnatoe lei dat die lyke ontbind as gevolg van die gebrek aan verkoeling. Die Tribune het ‘n steurende anonieme wenk ontvang vanaf ‘n fluitjieblaser, rakende die toestand van die lykshuis koelkamers by die Ermelo Provinsiale Hospitaal, wat beide die hoof koelkamer, sowel as by die forensiese afdeling insluit. Na aanleiding van bewerings is dié lykshuis koelkamers minstens twee weke buite werking, wat daarnatoe lei dat die lyke ontbind as gevolg van die gebrek aan verkoeling. Bewerings rakende die beperkte spasie by een van die koelkamers is ook kommerwekkend, waar lyke na bewering op mekaar gestapel word. Dié koelkamers se wisselvallige werking word na vermoede toegeëien aan die munisipaliteit se onvermoë om stabiele elektrisiteitstoevoer te verskaf, sowel as Eskom se onlangse beurtkrag. Na bewering is die kragopwekker nie genoegsaam om die lading te hanteer nie. Die Tribune het Ermelo Provinsiale Hospitaal se Korporatiewe Dienste gekontak rakende die bewerings. Dié het egter doodluiters en ongeskik geweier om enige informasie te verskaf, of om die bewerings te ontken. Die hoof uitvoerende beampte se kontak nommer was ten tye van kontak direk na stempos. Dumisani Malamule, woordvoerder vir die provinsiale Departement van Gesondheid, het terugvoer verskaf vanaf die departement, en lui as volg: “Die Departement wil graag meld dat daar geen lyke is wat op mekaar gestapel is nie. Lyke word deur hul familielede opgeëis onmiddellik nadat hulle van hul dood ingelig is. Die gesinne sou gewoonlik hul eie private begrafnisondernemer aanstel wat die liggaam tot begrafnis sal hou. Die enigste lyke wat in die forensiese lykshuis is, is dié wat wag vir die nadoodse ondersoek. Daar is ook baie min liggame wat ons armlastiges noem. Dit is liggame wat onbekend is. Gewoonlik, na 'n sekere tydperk, word die liggame deur die staat begrawe as niemand na vore kom om dit op te eis nie. As gevolg van die feit dat hierdie liggame vir langer tydperke in die lykshuis was terwyl hulle wag vir prosesse om moontlike familielede op te spoor, sal hulle 'n ongemaklike reuk afgee, selfs wanneer die yskaste in 'n werkende toestand is. Ja, die yskaste is geraak deur die lang ure se beurtkrag, wat gelei het tot hul beskadiging en nie-werkende toestand. Die Departement het toe 'n diensverskaffer aangestel om dit met onmiddellike effek te herstel, maar daar was 'n mate van vertraging van die diensverskaffer se kant af, en dit het daartoe gelei dat die liggame selfs meer onaangenaam ruik. Maar vanaf verlede week het die diensverskaffer die yskaste herstel, en hulle is nou in werkende kondisie. Die Departement is tans besig met Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit om 'n manier te vind om die onbekende lyke te begrawe, aangesien dit volgens wet die verantwoordelikheid bly van plaaslike munisipaliteite om die lyke te begrawe wat nie opgeëis is nie.” < Previous Article Next Article >

  • Black Tool Music explodes on MPU radio stations | tribune-newspaper

    Black Tool Music explodes on MPU radio stations 1/1 Share CONTENT SUPPLIED 7 July 2020 These artists have contributed with different genres and these are, Soul Music, African Jazz, Musical Poetry, Afro Pop and Reggae. The project is a sign of unity, working together and promoting social cohesion according to Black Tool Music. Introducing the album, one of the artists from the project have been appointed to release a single track that will alert the world about this upcoming album, and that is The Composition Band. A live music entertainment group, Black Tool Music in Durban, Kwa-Zulu Natal, is proud to present its first music collaboration album titled, The Big 5, to be released in June 2021. The album is a collection of five different upcoming artists, which includes The Composition Band, Luyanda EM, Buyiswayo Imbongi Yabaphansi, Seluleko Zulu and MC Macphera. These artists have contributed with different genres and these are, Soul Music, African Jazz, Musical Poetry, Afro Pop and Reggae. The project is a sign of unity, working together and promoting social cohesion according to Black Tool Music. Introducing the album, one of the artists from the project have been appointed to release a single track that will alert the world about this upcoming album, and that is The Composition Band. The band released a soul type of a song, titled Love Prayer, in September 2019 on all digital stores. Today, Black Tool Music is proud to see a positive successful path for the upcoming album due to the outcome results for the released single as to introduce The Big 5 album. The single has been playlisted on all online radio platforms such as Indie radio, radio airplay and many more radio stations across the world as a whole. In addition, Mpumalanga Province seemed to be with the most fans, with the single being featured on Ligwa FM and Rise FM. The single is also expected to hit local radio stations as popularity grows. "Our plan was to release the album in June 2020, however, due to the COVID-19 pandemic, we had to postpone. Although this became a challenge, on the other hand it became a positive move giving us more time for creative planning and for more sponsors to pop up for this project. In a very short time period, the project already has at least three sponsors from companies and individuals. Mr. Cele, a local traditional leader is one individual sponsor, and Ayishawa Grafics and Big Bone Studio are the two company sponsors. These are highly profiled sponsors, and it shows a big step forward and success for Black Tool Music album project. It is a huge project and more sponsors are still expected.” said Mhlengi Nkonzo Mlotshwa, the album project manager All music lovers are encouraged to stay alert by doing a close observation on this album titled THE BIG 5 by Black Tool Music. Searching and following the project on all social media platforms will get them in. < Previous Article Next Article >

  • Wees waaksaam vir vervalsde note

    Wees waaksaam vir vervalsde note Wees waaksaam vir vervalsde note 1/2 Share GK CRONJE 24 November 2020 Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank is dit 'n oortreding om selfs in besit te wees van sulke note, en moet enige persoon wat dit besit, bewustelik by die naaste polisiekantoor aanmeld. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank doen 'n beroep op inwoners om seker te maak dat hulle egte geld het, en om eerder hul tyd te neem om die geld wat hulle gekry het, te bestudeer, as om met vervalsde note te eindig. Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank is dit 'n oortreding om selfs in besit te wees van sulke note, en moet enige persoon wat dit besit, bewustelik by die naaste polisiekantoor aanmeld. Daar is verskillende maniere om vals note te identifiseer, en word alles verduidelik deur 'n afbeelding op die Suid-Afrikaanse Reserwebank-webwerf. Vervalsde geld is 'n vinnig-groeiende oortreding, en dit kan met 20 jaar gevangenisstraf en 'n stewige boete bestraf word as dit in besit geneem word of om hierdie note op te lewer. Ermelo is egter nie uitgesluit nie, en daar word telkens opgemerk dat misdagers wol oor die oë propbeer trek met vervalsde note. Die South African Community Crime Watch (SACCW) in Ermelo het ook ‘n waarskuwing uitgereik rakende die kwessie. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank spesifiseer 11 maniere om die verskil tussen 'n nagemaakte en 'n regte note te onderskei. Dit sluit in die watermerk, die geometriese vorms, die registrasie, die latente beeld, die unieke nommering, die verhoogde drukwerk, mikroletters, opties veranderlike ink en die diamantvorms. Die mees algemene vervalste note is R100 en R200 note. Wees waaksaam, wees slim, en wees agterdogtig oor enige aantekeninge om te verseker dat jy en jou besigheid aan die veilige kant van die wet bly. Veral met die feestyd wat binnekort aanbreek, word inwoners gemaan om op hul hoede te wees vir verdagte gedrag vanaf klante, en selfs vriende. Wees veral bedag op inwoners en kliënte wat uitermatige stywe rekeninge, of duur goedere betaal met kontant. In ‘n era van elektroniese transaksies en min mense wat met groot bedrae kontant rondloop, hetsy vir veiligheid of gemaklikheid, is dit beter om versigtig te wees, as om later jammer te wees. < Previous Article Next Article >

bottom of page