251 results found for ""

  • Morgan Nissan Ermelo open hul deure

    Morgan Nissan Ermelo open hul deure 1/1 Share SH HATTINGH 21 Julie 2020 Hugh Morgan, die eienaar van die groep, is al sedert 1989 in die motor industrie, en het in 2006 sy eerste Nissan tak, Morgan Nissan Welkom se deure ge-open. Die groep het reeds agt takke, insluitend Ermelo, Welkom, Bethlehem, Harrismith, Northcliff, Vryburg en Kimberley. Die handelaarshoof in Ermelo is Willem Bosch, wat al vanaf 1992 in die motor insudtrie is, en ook ‘n welbekende is in die industrie. Morgan Nissan, ‘n baie bekende groep in die motor industrie, het dit goed gedink om nog ‘n tak by hul groep te voeg. Hugh Morgan, die eienaar van die groep, is al sedert 1989 in die motor industrie, en het in 2006 sy eerste Nissan tak, Morgan Nissan Welkom se deure ge-open. Die groep het reeds agt takke, insluitend Ermelo, Welkom, Bethlehem, Harrismith, Northcliff, Vryburg en Kimberley. Die handelaarshoof in Ermelo is Willem Bosch, wat al vanaf 1992 in die motor insudtrie is, en ook ‘n welbekende is in die industrie. Morgan Nissan streef na gehalte persoonlike diens, en sien elke tak as ‘n afsonderlike handelaar, met die handelaarshoof wat alle besluite plaaslik neem. Willem nooi al Morgan Nissan se bestaande kliënte, asook nuwe kliënte uit om hulle te kom besoek, en te kom kyk na hulle ongelooflike spesiale winskopies op hulle groot reeks voertuie by 6 De Emigratie Straat, Ermelo, of hulle te kontak by 017 819 2005. < Previous Article Next Article >

  • AfriForum-takke in Mpumalanga help gemeenskappe tydens COVID

    AfriForum-takke in Mpumalanga help gemeenskappe tydens COVID 1/1 Share GK CRONJE 16 Junie 2020 Die takke in die provinsie – Bethal, Delmas, Ermelo, Leandra, Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Nelspruit, Piet Retief, Secunda, Standerton, Witbank en Witrivier – het altesaam meer as R150 000 se voedsel, handreiniger en maskers versprei. Hierdie projekte is gefinansier vanuit skenkings, takfondse en die taknoodfonds wat tydens die inperking op die been gebring is. AfriForum se takke in Mpumalanga het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang het nie of selfs hul werk verloor het omdat ondernemings hul deure moes sluit. ’n Taakspan wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, is op die been gebring om die verspreiding van voedsel na gemeenskappe op ’n georganiseerde wyse te bestuur. Die takke in die provinsie – Bethal, Delmas, Ermelo, Leandra, Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Nelspruit, Piet Retief, Secunda, Standerton, Witbank en Witrivier – het altesaam meer as R150 000 se voedsel, handreiniger en maskers versprei. Hierdie projekte is gefinansier vanuit skenkings, takfondse en die taknoodfonds wat tydens die inperking op die been gebring is. “Dit is wonderlik om te sien dat gemeenskappe saamstaan en mekaar in dié moeilike tyd ondersteun. Baie van die kospakkies wat versprei word, is moontlik gemaak danksy skenkings wat ons by mense in die gemeenskap ontvang het. Dit sou nie moontlik gewees het om dié projek te dryf sonder die hulp van die gemeenskap nie,” sê Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld. AfriForum het ook ’n noodfonds vir elke tak geskep wat gebruik word om hierdie aksies volhoubaar voort te sit. Lede van die publiek kan skenkings aan die noodfonds maak wat weer gebruik word om noodsaaklike produkte vir behoeftiges aan te koop. Mense wat skenkings wil maak, kan hul naaste tak kontak vir meer inligting of die taknoodfonds-blad op AfriForum se webtuiste besoek. Sluit vandag nog by AfriForum aan en help ons om ’n daadwerklike verskil in mense se lewens te maak. SMS jou naam na 45350 (R1) en word deel van die oplossing. < Previous Article Next Article >

  • 5G towers do not spread COVID-19

    5G towers do not spread COVID-19 1/1 Share GK CRONJE 19 January 2021 The destruction of 5G, or any cellular towers, will be treated as an act of criminality. Various chain messages on social media, WhatsApp and Telegram, based mainly on the fact that the 5G network was rolled out in the Chinese city of Wuhan just a few weeks before the first COVID-19 reports, are fueling misinformation and destructive behavior by gullible citizens in South Africa. These chain messages are based on false information, stating that infected passengers on the Diamond Princess cruise ship had been using the technology, and that the electromagnetic fields (EMF) emitted by wireless communications networks are to blame for the spread of the virus. This is not only wholly untrue, but also impossible by any standard. Various reports of citizens in South Africa destroying cellular towers have come to light, with the vandals seeing themselves as unsung heroes. However, Premier Sihle Zikalala has warned that the destruction of 5G, or any cellular towers, will be treated as an act of criminality. “We should all be united against COVID-19, and such things detract us from the main focus now, which is to deal with COVID-19. If you vandalize such networks, you are affecting the communication and therefore services of the community are undermined. It would be irresponsible of any leader to peddle misinformation, and it is uncalled for any leader to mislead the people.” the premier stated. The vandalism of towers belonging to major network companies has come in the wake of viral social media posts which have eluded to a link between 5G and the spread of COVID-19 .Zikalala added that community leaders who misinform the public regarding the 5G networks and COVID-19 will also face the law. Other articles containing false information are also doing the rounds, and are most distressing. Antibiotics work against bacteria, not viruses, therefore taking antibiotics to treat or prevent COVID-19 could prove harmful by reducing a person’s vigilance. Vaccines against pneumonia don’t provide protection against COVID-19 either. The potential efficacy of chloroquine is currently being studied but doesn’t look particularly promising. Hand dryers and UV lamps don’t effectively guard against the virus, and the WHO has also discredited the idea that cold weather and snow can kill COVID-19. In more unorthodox approaches, some wrongly maintain that people can protect themselves against COVID-19 by washing their hands with children’s urine, applying sesame oil all over their body or consuming cannabis. These are simply examples of false advertising or clickbait. Excessive digestion of garlic, beetroot and ginger also holds no scientific merit. Another great fallacy is that you can get infected by parcels arriving from China. Although the lifespan varies depending on the environment and temperature, pathogenic germs can only survive on objects such as parcels, coins and credit cards for a few hours. Products imported from China to Africa have been traveling for too long to transmit the virus. A huge misconception is that youthfulness offers immunity to the virus. The virus doesn’t just impact the elderly, although being in a fragile state influences the body’s ability to fight infection. Lastly, just as conspiracy theories proliferated about HIV, theories peddled by gullible individuals claim that COVID-19 is a bioweapon engineered by the Chinese government, the US government, and most laughably, the Bill Gates Foundation, and that it was either deliberately released. Fake rumors also claim that Bill Gates himself is waging a one-man war against humanity, and using humans as guinea pigs with a supposed immortality drug he is developing for himself. Residents are urged to refrain from spreading panic and false information regarding COVID-19, as such acts could land you in very, very hot water. < Previous Article Next Article >

  • LJV klink die doppies

    LJV klink die doppies 1/8 Share GK CRONJE 1 December 2020 Die LJV sien uit om alle skuts, beginner of veterane, te sien by die volgende skietdag, wat binnekort aangekondig sal word. Die skuts van die Laeveld Jagters Vereniging (LJV) het hulself gate uit geniet by die onlangse skietdag, waar groot prestasies opgelewer was. Die formaat was 3 Gun, en die ou bulle het gewys dat hulle nog op en top is, met Pieter Ackerman wat met eerste plek wegstap in die veterane afdeling, met Danie Roos in tweede en Costas Klonaris in derde plek. In die senior dames afdeling neem Christelle Aucamp eerste plek in, Letitia van Rooyen tweede en Thelmari Aucamp derde plek in met puik tellings. Die senior mans het nie op hul laat wag nie, met Rudie Snyman in eerste plek, Riaan Neethling en Riaan Stander wat tweede plek deel, en Hardus Aucamp wat derde plek inneem. Rudie Snyman Jnr neem eerste plek in die junior afdeling, met Pieter de Beer Jnr in tweede plek. In die junior junior afdeling het Reynard de Beer behoorlik sy staal gewys. Thelmari Aucamp stap ook weg as die wenner van die gelukkige trekking. Die LJV nooi alle belangstellendes uit om die skietdae saam te kom geniet. Skuts wat belang stel hoef noe noodwendig lede van die LJV te wees nie, en kan met ‘n skamele bedrag van slegs R50 deelneem aan die skietkompetisies. Op die dae word eet- en drinkgoed ook te koop beskikbaar gestel, en alle ouderdomsgroepe word hartlik uitgenooi. As u belangstelling toon om die dae te geniet saam met die LJV, kan u gerus vir Santie Rautenbach, LJV Ermelo sekretaresse, kontak by 071 674 8178. Die LJV sien uit om alle skuts, beginner of veterane, te sien by die volgende skietdag, wat binnekort aangekondig sal word. < Previous Article Next Article >

  • Erries se harte gaan uit

    Erries se harte gaan uit 1/1 Share SH HATTINGH 29 September 2020 Hoërskool Ermelo dink met simpatie aan die familie en vriende en bid dat ons Vader hulle met Sy vertroosting sal omhels in hierdie deurmekaar en moeilike tyd. Dis met groot hartseer dat EHS verneem van die afsterwe van oud-Errie, Pieter (Fielies) Moolman. Hy het gematrikuleer in 2009 en laat sy vrou, Lumé en twee kinders, Hendrik en Miné agter. Hoërskool Ermelo dink met simpatie aan die familie en vriende en bid dat ons Vader hulle met Sy vertroosting sal omhels in hierdie deurmekaar en moeilike tyd. < Previous Article Next Article >

  • Chris Else besoek Ermelo

    Chris Else besoek Ermelo Op die foto verskyn die organiseerders van die aand saam met Chris Else. 1/1 Share SH HATTINGH 17 November 2020 Yolandie Terblanche, ‘n wel bekende in Ermelo, het die voorreg gehad om saam met Chris te sing. Die gemeenskap het die aand terdeë geniet. Chris Else het op Vrydag, 13 November, die gemeenskap kom vermaak met sy pragstem. Die funksie het plaasgevind by Holbank River Lodge, waar die mense heerlik saam gekuier het en gedans het tot laat, terwyl Chris die gemeenskap vermaak het met liedjies soos The Gambler en Amanda. Yolandie Terblanche, ‘n wel bekende in Ermelo, het die voorreg gehad om saam met Chris te sing. Die gemeenskap het die aand terdeë geniet. < Previous Article Next Article >

  • Local radiology service launched

    Local radiology service launched 1/3 Share GK CRONJE 13 October 2020 The partnership is aimed at providing Radiology Services to two Tertiary hospitals (Rob Ferreira Hospital and Witbank Hospital) and two Regional hospitals (Ermelo Hospital and Themba Hospital) in the province. In 2018, the Mpumalanga Department of Health and WITS Faculty of Health Sciences signed a Memorandum of Understanding, committing to a progressive partnership for improved health services. One of the clinical priorities within this MOU is the provision of Radiology Services in Mpumalanga. In addition, this partnership seeks to support health systems development, the recruitment and development of health professionals, capacity building programmes, creating opportunities for the sharing of resources, promoting innovation, excellence and exchange of knowledge in health service delivery and creating the opportunity to develop multi-disciplinary Clinical Centres of Excellence. The Mpumalanga Department of Health, through this partnership with WITS, has embarked on a partnership aimed at providing Radiology Services to two Tertiary hospitals (Rob Ferreira Hospital and Witbank Hospital) and two Regional hospitals (Ermelo Hospital and Themba Hospital) in the province. The announcement was graced with the presence of theExecutive Mayor, Cllr. Mkhaliphi, various MMC’s and councillors, the Head of the Department of Health, Dr S. Mohangi, Prof. Daynia Ballot from WITS University (representing the Dean: Prof. Martin Veller), Prof. Simon Nemutandani, Chairperson of the Premier’s Advisory Committee, Prof. Wezile Chitha, Assistant Dean at WITS University, the WITS University Team, Gert Sibande District Management, Departmental senior managers and staff, CEO and hospital staff, stakeholders and organized labor unions, amongst others. The launch of this radiology services project marks another milestone in this partnership, along with the oncology services at Rob Ferreira Hospital. The main objective of this radiology initiative is to provide a 24-hour radiology service to the four hospitals, in line with the regional hospital services package, and tertiary hospital services package. To replace the historical arrangement of sending patient records for reporting by radiologists outside the hospitals, we have introduced internal capacity for radiological reporting within the four hospitals. The four hospitals are linked, and can access reports remotely. Working together in partnership with WITS University, the department will drive the change that people need in terms of specialized service through continual learning, creative thinking and a collective desire to positively impact the lives of every person accessing public health facilities. The specialized services in Mpumalanga will minimize the province’s dependency on Gauteng province, as this further retards the province’s ability to carry its mandate to provide comprehensive services to the people of Mpumalanga. The initiative will also reduce referrals to Steve Biko Hospital, and will offer relief to very sick patients who have to travel extensively to access specialized services. The department stated that solutions they are planning, working on and implementing, are those that must address health in its totality. In accordance with the World Health Organization (WHO), the definition states that “Health is a state of complete physical, mental and social well- being, and not merely the absence of diseases or infirmity.” < Previous Article Next Article >

  • Hondsdolheid is ernstige sake

    Hondsdolheid is ernstige sake Theo Schönfeldt en sy span tydens die hondsdolheid inentings op Maandag, 12 Oktober. Theo Schönfeldt en sy span tydens die hondsdolheid inentings op Maandag, 12 Oktober. 1/2 Share GK CRONJE 13 October 2020 Die inentings sal ook plaasvind in Wesselton op 13 en 14 Oktober 2020, en die nodige informasie sal met luidsprekers voorsien word. Theo nooi graag alle inwoners wat die inentings misgeloop het, om hul diere te neem na die Nooitgedacht Proefplaas op die N17, waar die diens ook gratis verkry kan word. Hondsdolheid is 'n aansteeklike virussiekte wat die brein en die rugmurg beskadig, en is dodelik. Dit raak beide diere en mense, en word veroorsaak deur die hondsdolheidsvirus. Twee biotipes hondsdolheidsvirus kom voor in Suider-Afrika: die tipe honde wat in huise en ander honde sirkuleer, en die soort lewende diere wat in mangoë sirkuleer. Hondsdolheid by honde is 'n voorkombare siekte. Hondsdolheid kan voorkom word deur diere teen hondsdolheid in te ent. Alle mak honde en katte moet ingeënt word teen hondsdolheid na drie maande ouderdom. Menslike infeksie met hondsdolheid na blootstelling aan hondsdolheid of vermoedelike hondsdolheid-besmette diere kan voorkom word deur onmiddellike toediening van hondsdolheid ná blootstelling aan profilakse (PEP). Persone wat in aanraking kom met besmette diere, gewoonlik honde, katte, mongoë, beeste of vlermuise, stel hulself in gevaar. Kinders het 'n hoër risiko, omdat hulle geneig is om met honde te speel, weerloos is, en meer geneig is om gebyt te word. Veeartse en laboratoriumwerkers loop ook 'n groter risiko as gevolg van blootstelling deur hul professie. Hondsdolheid kom duidelik meer voor by huishonde in KwaZulu-Natal, Oos-Kaap, Mpumalanga, Vrystaat en Limpopo. Menslike hondsdolheid word ook dus hoofsaaklik uit hierdie provinsies aangemeld. Hondsdol diere is geneig om vreemd op te tree, dikwels aggressief. Hulle ervaar ook spierverlamming, produseer baie speeksel en sukkel om te sluk. Wilde diere kan mensvrees verloor, en vreemd mak word. Dit lyk asof koeie en skape met hondsdolheid iets in hul keel "vassit". Hondsdolheid kom by mense voor in die vorm van "woedende" hondsdolheid of "stom" hondsdolheid. Aanvanklike simptome van hondsdolheid kan nie spesifiek wees nie en sluit algemene swakheid, ongemak, koors en hoofpyn in. Tinteling op die bytplek kan opgemerk word. Die siekte vorder vinnig na "woedende" hondsdolheid, wat as angs, verwarring en agitasie voorkom. Namate die siekte vorder, word die pasiënt misleidend, optree hy abnormaal, hallusineer en kan hy 'n verskeidenheid psigiatriese simptome hê voordat hy komaat word. Die "verlamde" of "stomme" vorm van hondsdolheid is klinies soortgelyk aan poliomiëlitis, maar kom voor met dalende verlamming, koma en dood. Die akute siekteperiode duur gewoonlik 2 tot 10 dae. Daar is geen toetse beskikbaar om hondsdolheid by mense te toets na blootstelling en voordat simptome ontwikkel nie, en geen behandeling is beskikbaar vir hondsdolheid by mense of diere nie. Theo Schönfeldt en sy span is vandeesweek beskikbaar vir gratis hondsdolheid inentings, en het gister (Maandag) die gratis diens aan die publiek voorsien by die munisipale parkeerarea. Die inentings sal ook plaasvind in Wesselton op 13 en 14 Oktober 2020, en die nodige informasie sal met luidsprekers voorsien word. Theo nooi graag alle inwoners wat die inentings misgeloop het, om hul diere te neem na die Nooitgedacht Proefplaas op die N17, waar die diens ook gratis verkry kan word. < Previous Article Next Article >

  • President Ramaphosa to visit Mpumalanga

    President Ramaphosa to visit Mpumalanga 1/1 Share GK CRONJE 7 July 2020 The visit will conclude with a visit to Rob Ferreira Hospital, as this is a designated hospital for managing COVID-19 cases. The president will be accompanied by health minister, Dr. Zweli Mkhize, minister in the presidency, Jackson Mthembu, basic education minister Angie Motshekga, and Mpumalanga premier Refilwe Mtshweni-Tsipane. President Ramaphosa will district municipalities in Mpumalanga to assess the state of COVID-19 readiness. This follows the president’s oversight visits to Gauteng, KwaZulu-Natal, the Eastern Cape and Western Cape to evaluate the fight against the pandemic. Mpumalanga currently accounts for 0,8 per cent of infections nationally. The president will commence his visit by receiving a presentation from the provincial command council on the province’s COVID-19 response strategy. He will also monitor progress made in managing the impact and spread of the virus in schools. The visit will conclude with a visit to Rob Ferreira Hospital, as this is a designated hospital for managing COVID-19 cases. The president will be accompanied by health minister, Dr. Zweli Mkhize, minister in the presidency, Jackson Mthembu, basic education minister Angie Motshekga, and Mpumalanga premier Refilwe Mtshweni-Tsipane. < Previous Article Next Article >

  • Alcohol sale now allowed under National Alert Level 3

    Alcohol sale now allowed under National Alert Level 3 1/1 Share GK CRONJE 2 June 2020 In terms of the regulations, the sale of liquor at any licensed premises or through e-commerce delivery is permitted from Monday to Thursday, between 09:00 and 17:00, the transportation and distribution of liquor to licensed premises is permitted, the consumption of liquor at the place of sale is prohibited, the sale of liquor is prohibited on Fridays, Saturdays, Sundays and on public holidays, and no special or events liquor licenses may be approved for the duration of the national state of disaster. Under National Alert Level 3, all licensed liquor outlets, including shebeens and taverns, will be able to sell alcohol on a takeaway basis. Finance, Economic Development and Tourism MEC, Mr. Pat Ngomane, emphasized that the sale of alcohol by licensed outlets will be permitted for consumption off the licensed premises only. This follows the release of the regulations for Alert Level 3 by the Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma. “Under Alert Level 3, all licensed liquor outlets including shebeens and taverns, will be allowed to sell liquor but only for consumption off the licensed premises. By off-consumption, we mean people will only be allowed to buy liquor to take home to consume at their private residences. Therefore, consumption in premises will be strictly prohibited. I must stress that only licensed outlets, whether licensed to sell for on-consumption or off-consumption, will be allowed to sell liquor but for consumption off the licensed premises only. Level 3 regulations suspend the on-consumption condition for the outlets licensed as such and permit them to sell for off-consumption as well, during lockdown Alert Level 3. Licensees must therefore adhere to the rules and regulations, as well as all safety measures, as provided. I must add that outlets with liquor licenses that expired during the lockdown period will also be permitted to sell, but all those with licenses that expired or lapsed long before the lockdown are prohibited from operating”, explained MEC Ngomane. In terms of the regulations, the sale of liquor at any licensed premises or through e-commerce delivery is permitted from Monday to Thursday, between 09:00 and 17:00, the transportation and distribution of liquor to licensed premises is permitted, the consumption of liquor at the place of sale is prohibited, the sale of liquor is prohibited on Fridays, Saturdays, Sundays and on public holidays, and no special or events liquor licenses may be approved for the duration of the national state of disaster. The offices of the Mpumalanga Economic Regulator (MER) will remain closed until further notice, as the return to operations guidelines are being implemented. In the meantime, enquiries or submission of all documents can be forwarded via email to licensing@mer.org.za. Licensees and their customers are also reminded that the validity of licenses can be verified free of charge by using the SMS service offered by the MER or via portal on www.meronline.org.za. < Previous Article Next Article >

COPYRIGHT 2020 | ALL RIGHTS RESERVED