top of page

Welkom terug aan die Graad 7's en Graad 12’s

SH HATTINGH

9 Junie 2020

Leerders van Grade 7 en 12 is met ope arms terug verwelkom.

Al die plaaslike skole het op Maandag, 8 Junie, hul Graad 7 en Graad 12 leerders terug verwelkom. Al die skole het die nodige maatreëls toegepas om te verseker dat die skool, asook die klaskamers, veilig en skoon is vir die leerders. Die Tribune wil graag al die leerders verwelkom, en sterkte toewens met die rowwe tyd wat voorlê.

bottom of page