top of page

MLA verwelkom opgewonde leerders

GK CRONJE

23 February 2021

Dankie dat juffrou ons in juffrou Esti se hartjie hou, ons hou juffrou Esti vir ewig in ons hartjies vas.

"My eerste tas, my eerste klas, Juffrou Esti pas ons mooi op. Alles wat ons nog gaan leer, het juffrou Esti klaar geleer. Ons leer om te tel, ons leer om te lees, Juffrou Esti leer ons om vir niks te vrees. Dankie Juffrou Esti, vir my eerste klas. Dankie dat juffrou ons in juffrou Esti se hartjie hou, ons hou juffrou Esti vir ewig in ons hartjies vas."

bottom of page