top of page

Liggies stel leerlingraad vir 2021 bekend

SH HATTINGH

22 September 2020

Die afgelope week was ‘n baie stresvolle, maar ook opwindende week vir die Graad 11 groep van 2020. Die leerlingraad van 2021 is aangewys, en die leerders, asook die onderwysers sien uit om die pad te stap met die nuwe leerlingraad. “Baie geluk aan elke Liggie, en baie sterkte vir die jaar wat voorlê asook vir 2021.”

Die afgelope week was ‘n baie stresvolle, maar ook opwindende week vir die Graad 11 groep van 2020. Die leerlingraad van 2021 is aangewys, en die leerders, asook die onderwysers sien uit om die pad te stap met die nuwe leerlingraad.

Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Karabo Gina, Marzé Wentzel (Kultuur) en Nothando Mashinini (Dissipline). In die tweede ry verskyn (v.l.n.r): Dané le Roux, Karina Visagie, Carla Niebuhr (Sport), Nadine Brelage (Sekretaresse), Sunelle Booysen (Onderhoofmeisie), Zené Jonker (Hoofmeisie), Bianca Botha, Jenna Scott, Prajna, Bhika, Jazné, Chetty en Edith Volschenk. In die derde ry (v.l.n.r): Franco van Dijk, Jonathan Robberts, Brendt Jansen van Rensburg (Dissipline), Marno Botha, Martin Meyer, Buhle Mangane, JP Groenewald, Amandla Cele, Hendrico Jansen van Rensburg (Onderhoofseun) en Kwanele Nkambule. In die vierde ry (v.l.n.r): BJ Kritzinger (Sport), Liam Olivier, Stephan Prinsloo (Penningmeester), Hubert Terblanche (Hoofseun), Zack Bosman(Kultuur) en Zander Barnard. “Baie geluk aan elke Liggie, en baie sterkte vir die jaar wat voorlê asook vir 2021.”

bottom of page