top of page

Liggies spog met nuwe personeel

SH HATTINGH

16 February 2021

“Ligbron Akademie vir Tegnologie is trots om in sulke moeilike tye nogsteeds nuwe onderwysers te kan kry."

Ligbron Akademie vir Tegnologie het hul nuwe personeel, wat aan die begin van 2021 by die skool aangesluit het, met lof verwelkom. “Ligbron Akademie vir Tegnologie is trots om in sulke moeilike tye nogsteeds nuwe onderwysers te kan kry. Die Liggies wens hulle alle sterkte toe vir die jaar wat voorlê.” Hul is Mev. Rosaan Kapp (Wiskunde Geletterdheid en Tegniese Wiskunde), Mev. Malika Patel (Wiskunde), Mev. Taryn Labuschagne (Wetenskap), Mev. Lelanie du Plessis (Engelse HT en EAT), Me. Jacqueline Roux (Engels EAT), Anne-Marie Prinsloo (Boekwinkel) en FJ Els (student-onderwyser).

bottom of page