top of page

Liggies skitter as top leerders

SH HATTINGH

9 March 2021

Op die foto staan die topleerders van 2020, saam met die hoof, Mnr. Brand.

Baie geluk aan die Graad 12's van 2020, wat by die Distrik Prysuitdeling vereer is vir hulle uitnemende akademiese prestasies. Top 10 in distrik is as volg: Ammaarah Arbee is die algehele toppresteerder in die distrik. Cristian Izquierdo Ortega plaas derde in die distrik, en Hannah Peer vierde op die gesogte lys. Ligbron blink weereens uit in Wiskunde, met 3 leerders op die Top 5. Tweede is Christian met 98%, derde is Shraddah Agre met 97%, en in vyfe posisie is Hannah Peer met 96.9%.

“Baie geluk, Ligbron is besonders trots op julle prestasie!” Liggies take the honors! Liggies were given accolades at the District Award Ceremony for excellent academic achievement. Top 10 in district: Ammaarah Arbee takes the lead as the best academic learner in the district, with Cristian Izquierdo Ortega in third position, and Hannah Peer takes up fourth position in the district. Ligbron takes top honors in Mathematics, with 3 learners in the Top 5 of the district. Cristian Izquierdo Ortega takes second position with 98%, Shraddah Agre settles in third position with 97% and Hannah Peer secures the fifth position with 96.9 %.

Op die foto staan die topleerders van 2020, saam met die hoof, Mnr. Brand.

bottom of page