top of page

Ligbron leerders streef hoog

INHOUD VERSKAF

1 September 2020

Na die jaar se opleiding, sal hul dan op die televisie verskyn in 2021 saam met die akteurs wat hulle mentor en oplei. “Baie geluk julle twee, die Liggies is baie trots op julle.”

Twee leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Elzaan van de Venter en Lohan Coetzee, het tydens die grendeltyd ingeskryf vir ‘n toneel talent kompetisie, genaamnd “Mentor My”. Beide leerders het deurgedring, en is gekies om deel te wees van ‘n groep leerders wat aanlyn opleiding sal ontvang. Die opleiding het reeds in Augustus begin, en sal ‘n jaar lank duur.

Na die jaar se opleiding, sal hul dan op die televisie verskyn in 2021 saam met die akteurs wat hulle mentor en oplei. “Baie geluk julle twee, die Liggies is baie trots op julle.”

bottom of page