top of page

Ligbron Koshuis VLR aangekondig

SH HATTINGH

29 September 2020

Die afgelope week is die nuwe VLR vir 2020 en 2021 aangewys. Die leerders was baie nuuskierig, en kon nie wag om te hoor wie op die VLR is nie. “Baie geluk aan elke Liggie. Die Liggies sien uit om ‘n pad saam met julle te stap.”

Die afgelope week is die nuwe VLR vir 2020 en 2021 aangewys. Die leerders was baie nuuskierig, en kon nie wag om te hoor wie op die VLR is nie.

“Baie sterkte aan elke Liggie wat gekies is vir die VLR.” Op die foto verskyn, in die eerste ry (v.l.n.r): Jenske de Villiers, Marno Botha, Karina Visagie (hoofdogter) en Nadine Brelage. In die tweede ry (v.l.n.r): Zené Jonker, Buhle Mangane, Jonardo van Dyk, Hendrico Janse van Rensburg, B.J. Kritzinger (hoofseun) en in die derde ry staan Gert Versfeld. “Baie geluk aan elke Liggie. Die Liggies sien uit om ‘n pad saam met julle te stap.”

bottom of page