top of page

Ligbron gholf spelers vaar uitstekend

SH HATTINGH

13 October 2020

Die puntemakers was Dries (15), Henno (13), Wynand (9) en Heath (8). Dries Odendaal het ook deelgeneem aan The Road to Highland Gate by Highland Gate Golf Estate, en is daar onder die top 20 van Mpumalanga gekies.

Liggies neem met trots voortou in die liga. Ligbron se Eerste gholfspan het op Vrydag, 9 Oktober, 37 punte in hulle kragmeting aangeteken. HPR neem tweede plek met 35 punte. Ander deelnemende skole was Volksrust, EHS en Hoogenhout. Die puntemakers was Dries (15), Henno (13), Wynand (9) en Heath (8). Dries Odendaal het ook deelgeneem aan The Road to Highland Gate by Highland Gate Golf Estate, en is daar onder die top 20 van Mpumalanga gekies. In die o/17 ouderdomsgroep het Dries tweede plek verower, en is ook algemeen tweede. Op die foto verskyn (v.l.n.r) : Ruben Kruger, Heath Kitchenmaster, Henno Terblanche, Wynand Moolman en Dries Odendaal.

bottom of page