top of page

JJ se Graad 7's geniet Taalweek

SH HATTINGH

25 Augustus 2020

Gesegdes soos “kriel haantjie”, wat beteken dis ‘n manlike aggresiewe persoon wat gewoonlik klein van postuur is, “bakkie brakkie”, wat ‘n hond is wat oral saam ry, en “kattemaai”, om altyd plesierig te wees. Die leerders het dit vreeslik geniet.

Die afgelope week het Laerskool JJ van der Merwe se Graad 7 leerders ‘n Taalweek aangebied. Die leerders is geleer van woorde wat nie alledaags bekend is nie, asook die betekenis rondom die woord. Gesegdes soos “kriel haantjie”, wat beteken dis ‘n manlike aggresiewe persoon wat gewoonlik klein van postuur is, “bakkie brakkie”, wat ‘n hond is wat oral saam ry, en “kattemaai”, om altyd plesierig te wees. Die leerders het dit vreeslik geniet. Die leerders kon ook op Vrydag, 21 Augustus, soos ‘n karakter uit ‘n storie boek aantrek.

bottom of page