top of page

JJ onnies verwerf graad

SH HATTINGH

23 February 2021

Vier onderwysers van Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hul grade verwerf.

Vier onderwysers van Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hul grade verwerf. Retief van der Walt ontvang sy B.ed graad in Intermediêre en Senior Fase in 2020, en gee tans Wiskunde. Carli Oberholster ontvang haar BSW (Bachelors degree in Social Work) graad in 2021. Sy is tans die Maatskaplike werkster by JJ. Ansuné Neethling ontvang haar B.ed graad in Grondslagfase in 2020. Sy gee tans Afrikaans HT, Afrikaans EAT en Wiskunde. Marlene Robinson ontvang haar B.ed graad in Grondslagfase in 2020. Sy is tans ‘n Graad 2 onderwyseres. Op die foto verskyn (v.l.n.r) Retief vd Walt, Carli Obeholster en Ansuné Neethling. Inlas - Marlene Robinson.

bottom of page