top of page

Errie tref kolskoot in boogskiet

SH HATTINGH

6 April 2021

“Baie geluk met jou uitslae, Yozani. EHS is besonder trots op jou.”

Op Saterdag, 27 Maart, het Yozani Postma, ‘n Graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, deegeneem aan die Inter-provinsiale kompetisie van NASP (National Archery in the Schools Program). Sy skiet ‘n uitstekende telling van 232 uit 300. Die kompetisies wat voorlê vir 2021,gaan virtuele kompetisies wees. “Baie geluk met jou uitslae, Yozani. EHS is besonder trots op jou.”

bottom of page